Page 1 of 1

Pinedene corridor

Posted: Sat Jun 24, 2006 8:16 am
by Aerosan
Hi Guys
Smetime ago someone posted (here or in AVCOM) the procedure for fying the corridor. I cant find it does someone know where it is or can someone PLEASE explain how it is done (as much detail as possible please) The person who can help will be rewarded by Duck with about Zim$ 30 000. He seems to have a lot spare :P :P

Thanx San

Posted: Sun Jun 25, 2006 7:24 am
by Morph

Posted: Mon Jun 26, 2006 6:07 am
by Aerosan
Thanx Morph

Posted: Tue Jun 27, 2006 12:00 pm
by The Agent
Hi guys so once you are through there you might as well stop at Rhino Park laat net weet waneer.
Ons le net onder MEV beacon.

Posted: Tue Jun 27, 2006 4:06 pm
by Aerosan
Hi Agent

Die ou oompie saam mt wie ekke gereeld vlieg het die vraag gevra. Ek dink hy wil Saterdag Springs toe. Hoe lank is julle runway? ons ry met n Colt?

San

Posted: Tue Jun 27, 2006 8:14 pm
by The Agent
Ons het 930 m op Rhino 09/27.
Ek sal nie die Sat daar kan wees nie, moet n ou koedoetjie gaan skied, sodat ons vleis in die huis kan kry. :wink:
En indie dak ophang. :lol:

Posted: Tue Jun 27, 2006 8:16 pm
by The Agent
Onthou julle sal ook deur KittyHawk se ruim ry hulle frq is 120.65.
hulle le so in n gat nie wiesegat hulle gat.

Posted: Tue Jun 27, 2006 8:44 pm
by Duck Rogers
Aerosan wrote:The person who can help will be rewarded by Duck with about Zim$ 30 000. He seems to have a lot spare
Susanna!....jy soek kak nè :!: Netnou hang jy ook in die dak soos Graham se koedoetjie :twisted:

Duck Rogers

Posted: Wed Jun 28, 2006 6:28 am
by Aerosan
Oom Ganssie :!:
Jy lewe :!: Hoe ko die huis aan :?: gaan ons de ou aerie Saterdag middag was en droog maak?