Page 1 of 1

Swartruggens Runway ??

Posted: Sun May 06, 2012 5:44 pm
by Blue Max
vhpy
I am routing from Marble Hall to Harstwater and Swartruggens area will be ideal to overnight. vhpy
Does anybody know of a runway and a place to hanger and sleep in that area.??
Thanks,. (!!)

Re: Swartruggens Runway ??

Posted: Sun May 06, 2012 6:05 pm
by THI
Wat van Potch? Baie b&b en lekker runway. Weet net nie van hanger spasie nie.

Re: Swartruggens Runway ??

Posted: Sun May 06, 2012 11:09 pm
by old no 7
Hi Paul,
PM vir my. Ek het landingstrook(e) op Groot Marico. Ongelukkig geen hangar vir trike. Maar my pĂȘl sal jou ook daar lat oornag.

Glen

Re: Swartruggens Runway ??

Posted: Mon May 07, 2012 11:05 am
by CHARLIE WHISKEY
Hi Blue Max

Theuns Snyman
Co-Ords: S25 38'51.24" E 26 53'39.92"
C- 0832279602

LEKKER HANGAR - Runway 600m grass.

Re: Swartruggens Runway ??

Posted: Mon May 07, 2012 2:28 pm
by Blue Max
Hi.
Baie dankie Old No 7 en THI,
Ek sal sekerlik van Charlie Whiskey se aanbod gebruik maak.
Dit wys n ou net weer die ouens wie met whiskey deurmekaar is,is almal bakgat ouens. :lol: