Page 1 of 3
Afrikaanse Forum??
Posted: Tue Mar 28, 2006 9:09 am
by Yoda

I was just wondering, how many guys on this forum are afrikaans speaking?? I say this with all respect to the english speaking guys. Now I dont want to start a war or anything, but I just want to gooi n klip in die bos.... why cant we communicate in Afrikaans and English??.... I bet its going to boost this forum a lot if we can write in Afrikaans. Maybe we can have a poll on this one.
Posted: Tue Mar 28, 2006 9:54 am
by The Agent
Hi Yoda volgens my kennis is daar n hele paar manne wat in die taal skryf. Daar is nie gese dat ons net in engels moet praat nie,in teen deel ller die boere by die engilse en anders om, so please enjoy.
Se vir ons wat daar in Kuruman aan gaan met die erries.
Posted: Tue Mar 28, 2006 10:37 am
by Cloud Warrior
Ek glo nie daar is 'n wet teen die gebruik van Afrikaans op die forum nie. Wie gaan al die tegniese terme vertaal?

Posted: Tue Mar 28, 2006 10:49 am
by RudiGreyling
Man praat net wat jy lekker kry, ons sal verstaan! Die forum is gemik op Suid Afrika, so meeste mense wat 'visit' is van SA, so hulle sal darem kan verstaan. Sorry vir die een of twee internasionale ouens wat hier 'n draai maak.
My 2 pennies vir die dag,
Groete
Rudi
Posted: Tue Mar 28, 2006 10:51 am
by The Agent
Hi Cloud warrior dis lekker om van die mense te hoor wat hie geglip het. Ek vertou dat soos dit klink nog vlieg en hoe is die toestande daar.
Nog een van ons lede hier "CALI" vertrek ook eersdaags na Aussie miskien moet julle kontak maak voor die tyd, ek dink hy wil ook iets met vlieg en skoonmaak daar doen.
Beste en Sterkte.
Afrikaans !!
Posted: Tue Mar 28, 2006 12:43 pm
by Chaz
Ek kommunikeer so nou en dan in Afrikaans hier maar soos Cloud Base(Wolke Basis) se wie gaan daai tegniese en nie tegniese termyne kan vertaal
B.V. "Angle of attack"
"Leading edge"
"Profile tube"
"Naked Aerotrike Cobra"
"Keel tube"

etc etc
Ek dink ons het maar almal ons opleiding in "Engels" ontvang. Maar soos Rudi maak seker nie saak nie ons is maar oor die algemeen meesal Suid Afrikaners hier.
Erm um Your's in Flying
CHAZ
Re: Afrikaans !!
Posted: Tue Mar 28, 2006 12:49 pm
by RudiGreyling
Chaz wrote:Ek kommunikeer so nou en dan in Afrikaans hier maar soos Cloud Base(Wolke Basis) se wie gaan daai tegniese en nie tegniese termyne kan vertaal
B.V. "Angle of attack"
"Leading edge"
"Profile tube"
"Naked Aerotrike Cobra"
"Keel tube"

etc etc
Ek dink ons het maar almal ons opleiding in "Engels" ontvang. Maar soos Rudi maak seker nie saak nie ons is maar oor die algemeen meesal Suid Afrikaners hier.
Erm um Your's in Flying
CHAZ
Angle of attack = hoek van geveg
Leading edge = ly kant
Profile tube = figure buis
Naked Aerotrike Cobra= kaal lug karretjie kobra
Keel tube = Keel buis

Posted: Tue Mar 28, 2006 3:10 pm
by GR8-DAD
Ag hel nee Rudi man, fo$$it
Hoek van geveg = Aanvalshoek
Die res is ook verkeerd
Maar ek weet nie 'n moer wat die regte goed is nie

Posted: Tue Mar 28, 2006 4:17 pm
by DarkHelmet
Cocktail Peanut = P*&l stert pis neut
ek is ook afrikaans maar die fingers tik ongelukkig net engels deliciously. Ek het soort van 'n mental block wanneer dit by written communications kom want ek mix altyd my tails.
Posted: Tue Mar 28, 2006 5:30 pm
by The Agent
You see how this makes you laugh.
I will work on some AFR teminology and add.
Posted: Tue Mar 28, 2006 7:03 pm
by Yoda

Dankie vir die insette.... het lekker gelag vir die vertalings maar dit is juis die punt wat ek wil maak. Die oomblik toe julle afrikaans begin skryf, toe kom die humor. Die Ingels voel so koud en formeel. Wie van julle ouens praat engels met mekaar by die Hangar???? As ons vanaand by die braaivleisvuur sit en ons praat VLIEG, dan doen ons dit in Afrikaans, Dit is juis ons taal wat ons 'n unieke groep vlieeniers maak.....anders is ons maar net soos al die ander.
Ek is eintlik op 'n plaas Suid van Kuruman, en hierdie forum is basies die enigste "vlieg" wat ek praat. Daar is wel nou 'n paar ouens hier in Kuruman wat nou begin vlieg, so ek glo dit ding sal begin lewe kry hier ook. Ek hou die forum gereeld dop en leer geweldig baie en geniet dit ook baie. Die engels is glad nie 'n probleem nie, maar hel, dit sal darem maar net lekkerder in die taal wees.

Posted: Tue Mar 28, 2006 7:36 pm
by The Agent
Lekker een daar Yoda, wat is die probleem, wat verhoed jou omte vlieg of te leer vlieg.
Posted: Tue Mar 28, 2006 10:13 pm
by CloudBase
Eerstens maak jy seker dat die draadloos en anner lektriek goeters afgeskakel is, want as daai enjin lo hamba en die rook wat die lektrieks maak werk kom eers uit, dans dit 'n moerske storie om dit weer uit te sort. As jy happy is dat die wuffos wat nie vertaan dat jou gat so juk om in die lug te wees heeltyd nie, ver genoeg wegstaan om nie hulle dik vingers on jou skroef te druk nie dan skree jy "skoon skroef". Nes jy tevrede is dat hulle ga bly staan wa hulle is dan koppel jy die aansitter en swaai die knormoer.
Zonkeskat djy lindela fo' da tshisa van die oil dat hy warm genoeg raak. Dan maak jy seker dat alles wat gaan afval, afval en klaar kry terwyl jy hier oppie grond is waar niemand gaan seerkry nie. Nou's jy reg om jou flaimashin te ref tot hy nou genoeg gehad het van ry en beginne vlie.
... and as every other time before and (hopefully) every other time to come you ascend to where precious few have had the opportunity to take themselves and fewer still remember the unadulterated bliss of just being there.
... en dis noggie eers Vrydag nie ...
Posted: Wed Mar 29, 2006 12:38 am
by RV4ker (RIP)
[quote="DarkHelmet"]Cocktail Peanut = P*&l stert pis neut

quote]
Country Club.....
I am a recovering SoutP*#l. Was brought up in the flatlands, married Scottish lass so now we use Englikaaaans to confuse the Kids...

so am well versed in the art of mangling
Die Taal deliciously. My apologies to the purists en die Soutp*#lle...

Posted: Wed Mar 29, 2006 7:44 am
by The Agent
I'ts now morning and by the looks of it you guys were busy till late last night.
What were you folks drinking goodness what will the newer folks think.
JA BOET