LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Matters of general interest
wingover
Passed radio course
Passed radio course
Posts: 69
Joined: Fri Sep 03, 2010 1:12 pm
Location: Koedoeskop area Between Brits and Thabazimbi
Contact:

Re: LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Postby wingover » Tue May 27, 2014 1:35 pm

If I may brag a bit.

I think I am one of a very few pilots that flew my ("lap en Pyp") Windlass 503 from Koedoeskop Area INIBOS right down to Port St. Johnn's with the help of a excellent ground crew and Wingmen from KROON MICROFLYERS and X WINDS. Once again thanx guys who all made this Bucket list opportunity a reality and all the wonderful new people we met. :wink:
Percy Smit
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 53
Joined: Tue Apr 09, 2013 1:17 pm

Re: LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Postby Percy Smit » Wed May 28, 2014 8:22 am

Hi Wingover,

Yes indeed you may BRAG.... tell us more about your trip. I also have a 503 but has never taken on a looong trip..only recently licenced. stiil lot to learn and some of your experiences during this trip could maybe help later.

Any photo's of your trip...

Percy
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 5061
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Postby nicow » Wed May 28, 2014 10:38 am

wingover wrote:If I may brag a bit.

I think I am one of a very few pilots that flew my ("lap en Pyp") Windlass 503 from Koedoeskop Area INIBOS right down to Port St. Johnn's with the help of a excellent ground crew and Wingmen from KROON MICROFLYERS and X WINDS. Once again thanx guys who all made this Bucket list opportunity a reality and all the wonderful new people we met. :wink:
Wys bietjie fotos...
Nico
Limpopo Flight School
nico@limpopoflightschool.co.za
User avatar
John Boucher
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4330
Joined: Mon Jan 29, 2007 5:23 pm
Location: Dana Bay, Western Cape South Africa
Contact:

Re: LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Postby John Boucher » Wed May 28, 2014 10:41 am

Yes... please do share :-)
John Boucher
MISASA Chairman 2023
jb.brokers@gmail.com
chairman@misasa.org
A Bushcat is Born - CH 211 C "Super Excited" :evil:
pit bull
Almost a pilot
Almost a pilot
Posts: 162
Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base

Re: LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Postby pit bull » Wed Jun 04, 2014 10:56 pm

dag se aan almal,

ons is almal '''vlieg'' mal ( en dit is reg so want dit is wat ons wil doen ) en ons GENIET DIT.

kom ons kyk dan('' hoe- en- met -wat, ) vlieg ons.
toe ek begin vlieg het, het ek virmy self die vraag gevra, = WAT KAN EK BEKOSTIG om me te vlieg, wat sal ek geniet, en daar was 11 tipe vliegtuie wat ek kon bekostig .
van hulle was compesits, blik, en die LAP EN PYP TIPE.
ek besit en vlieg n LAP EN PYP!................ en ek is gelukkig en TROTS OP MY LAP EN PYP. CCM

ek glo n mens moet nie veralgemeen-nie. en se die ''blik-manne'' kyk neer (af ) na ons toe nie. ja daar is seker van die manne wat dit doen, stuur hulle na die warm plek.
PS: ek vlieg nie trike's nie, maar kom ek se julle iets;
daar is NIKS MOOIER as n trike wat draai, en die son sit 2 vingers bo die horizon.dit is vir my die mooiste ''vorm'' .
ek het n ruk gelede op die N14 - na Krugersdorp gery, laat die middag 3 trike's gesien saam vlieg, en die son het agter hulle gesak. ek het van die snelweg af getrek, en stil gehou om na dit te kyk. ek het gesit en kyk tot hulle stippeltjies was in die verte............ PRAGTIG!!
en dan moet ek ook se dat ek al HEELWAT komplimente van ""BLIK-PILOTS"" gekry het, wat se my aerie lyk mooi.
so kom ons vlieg ons LAP & PYP met trots en wys die ander, ons KAN vlieg en is tien-teen-een net so goed, indien nie beter ''pilot's '' as hulle. :lol:
veilig vlieg
pit bull.
Blessed By THE BEST.
Wingover1
Going for flight test
Going for flight test
Posts: 186
Joined: Thu Jul 10, 2014 1:57 pm

Re: LAP EN PYP, DRAADKARRE, GRASSNYERS

Postby Wingover1 » Tue Sep 16, 2014 12:59 pm

Hi Almal

Ek het so n bietjie van n probelem opgetel met my pass word en login, toe verander ek sommer na Wingover1. Al die fotos wat geneem is, het die ouens opgesit by die Margate trip en daar was nou n artikel oor die hele trip in die tydskrif ook. Ek gaan defnitief die Botswana trip volgende jaar April doen, maar as dinge goed gaan koop ek een van die dae (miskien more oggend) vir my nog n lap en pyp maar met n 582 blue Top. Ek het te lank in die mis gebly toe ons op Ladysmith opgestyg het want ""my climbing rate" was nie so vining soos die ander ouens sin nie ek moet sê daai reel van 187 sec was amper van toepassing op my, gelukkig het ek kop gehou rigting gehou en maar net max throttle gegooi! Die ding wat meeste in my kop vasgesteek het was die woorde "n 503 is bullet proof" toe ek oor daai Drakensberge met my lyf oorgaan (-)
ZU - ATE Windlass 503
ZU - CHG Aquilla 582
ZU - BAJ Bushbaby

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests