Registration ZU – TCT Aircraft Serial No: C 086 Rotax 582 UL 99 (Blue Top) Ser. No: 676 0009 and E-Box Reduction Gearbox Total hours logged 427 Spirit 15 wing (New cables and settings done by Yena 2012\13) New N.C. Prop fitted - Total hours done 78 Hours All maintenance and schedules done (Decoked e...
I Have 3 x registered English Bulldog puppies for sale 1 x female & 2 x Males. Absolutely the best dogs to have. Lazy as hell. They snore and fart like crazy and will not interfere with your daily activities like flying and watching the rugby. If you give them enough love and food they will guard th...
Dalk is jy reg Nico maar die fairing behoort die trike mos meer vaartbelyn te maak of is ek verkeerd....? Ek sal ook nie graag van die fairing wil ontslae raak nie. Die trike weeg 225Kg en ek is 95-100Kg. Ek kan hoogstens 10kg van die trike se gewig afhaal deur n paar dinge in die Hangar te los maar...
Ok, Ek het vanoggend gevlieg in byna perfekte vlieg omstandighede. Ek het n hele paar circuits gedoen en ook uit gevlieg Sondela kant toe. Ek kan die volgende rapporteer: Op 700vt AGL met die bar in neutrale posisie en die refs op 4500-4800 is my maksimum spoed ongeveer 45-48 ml\hr. As ek die bar te...
Ok, nou's ek lekker deurmekaar.......... :oops: :oops: Ek glo die vlerk moet voor wees indien jy meer spoed nodig het want dan is jou "angle of attack" kleiner en dus meer spoed. Hoe meer agter jou vlerk is hoe groter word die hoek dus klim jy vinniger maar vlieg stadiger Help gou met uitsluitsel oo...
Hi Kloot. I had a good look at my wing. The luff line is not stuck and everything else looks to be perfect. My wing is already adjusted to the furthest position in front. My main issue is that I would love to fly a little bit faster than now. Your assumption is correct. I do 5000 refs to try and kee...
Heng ek is bly daar is nog n ou wat n probleem het met die bar. Dit voel vir my ook of ek die heeltyd moet terugtrek om hoogte te hou. :? Ek handhaaf n spoed van 50myl\hr (airspeed) op 5000 refs maar moet terug trek anders hou ek net aan klim. Het Sondag saam met n MIZER gevlieg met n 503 op en ek h...
n Paar fotos van die michro's by Warmbad. Saterdagoggend oppad na Potties vir die fly inn.
Dankie vir al die ouens wat hier geland het. Dit was lekke rom saam te vlieg Potties toe.
Volgende jaar hou ons n mini Fly Inn hier. Dalk erens in Maart. Sal laat weet.
Gaan reel vir koffie en beskuit hierop Warmbad vanaf 6:30 af. Kan dan probeer om 7:30. Te vertrek. Het enige een brandstof nodig? Altyd lekkerder om saam te vlieg so ek sal vashang vir so lank as moontlik as ek weet julle kom. vhpy . Julle kan ook al die Vrydag deurvlieg en hangar tot Saterdagoggen...