
I hope the WX plays nice for Saturday morning

See you guys at 05:30

Dit is 'n baie goeie beskrywing van ons geliefde 09. Kort, afdraand, wind oor die hangars en kragdrade op die thresholdmulderpm wrote: Ek land gewoonlik nie op hom nie.....ek arriveer.
Ek sal julle join more vir 'n bun & 'n bier...en om Stefanus se ipad files bietjie van nader te bekykmulderpm wrote:Stef & myself will be bringing something to BRAAI. Anyone else, welcome.