Hi Almal Dit was een van die beste events vir n baie lang tyd EN amper n Savannah fly in vhpy vhpy vhpy En baie ..praat en baie raad gee aan almal van die wat kan en weet wat aangaan Dankie ook aan Gerard se Boetie vir die inligting oor die headsets,helmets en so aan :o :o :o Baie dankie almal Piete...