Rebuilding the Turbi ll
Moderator: Tailspin
Re: Rebuilding the Turbi ll
Nie "knap" nie grootseun: Vreeslik versigtig!! Glo my, jy werk NET een keer jou duim se kop so skuinsweg aan n ou mouterkussing vas, dan werk jy ook "knap". ...........mmm, en dan moet jy hom los torring. Daai Singer se naald is baie skerp, en vattie prisoners nie!!
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Rebuilding the Turbi ll
Klink my dis die ervaring wat daar praat
J
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Rebuilding the Turbi ll
Dis hoe ver projek kussings nou gevorder het
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Rebuilding the Turbi ll
Nou kort jy net twee "Boom-box" speakers in daai parcel tray, djy wiet mos,.....soos die Capies het
Lyk goed meneer !
J
Lyk goed meneer !
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Rebuilding the Turbi ll
By die flieks noem hulle so sitplek vir twee sonder 'n armleuning tussen in 'n love nest...
Re: Rebuilding the Turbi ll
Jooong, en da sit hy nou vir geheel leeekkkkerr, nes oorle Ouma se sitkamer banke. Man sal dalks effe sukkel om wakker te bly. Ten minste het die dem ding darem my size bucket
Re: Rebuilding the Turbi ll
[quote="Boet] Ten minste het die dem ding darem my size bucket [/quote]
Dan behoort ek ook te pas Hy is seker amper reg om weer die lug in te vlie Oom Boet.
Dan behoort ek ook te pas Hy is seker amper reg om weer die lug in te vlie Oom Boet.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Nou nie meer so lank nie Oom Gans, net gou besig om eers n paar 90 grade draaie met ons lewens te gooi!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Vlieg hy al Oom Boet
Re: Rebuilding the Turbi ll
Noggie, Oom Gans. Nou neuk die lewe my rond met n "F". Daar is net altyd iets anders wat ek eers moet klaar kry. TYD, demmit.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Ag tog, maar iewers moet die wildtuin fotos vandaan kom om te kan lewe.
Sterkte daar Oom Boet, hoop TYD kom gou
Sterkte daar Oom Boet, hoop TYD kom gou
Re: Rebuilding the Turbi ll
So tussen al die gewoel om te oorlewe deur, is Antjie besig om die ander vlerk se verf af te stroop. n Tydsame en versigtige proses, wat nog n rukkie sal duur. Intussen staan die voltooide romp op sy wiele in my skuur by die huis. Met rug-operasie en al die drama daaraan verbonde, het ons die jaar baie tyd verloor. Ek kom darem so stadigaan reg, maar dit sal nog baie tyd vat.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Rebuilding the Turbi ll
Hey Boet, sit n slag weer so n paar fouties op van die Turbi. Hoe ver is julle nou met die vlerke se oortrek ?
J
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests