RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Hi Hans, baie geluk met die windpomp lisensie.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
BAIE geluk Hans, jy doen baie goed, ons is trots op jou.
Vlieg veilig met die woer-woer Ouboet.
Jean, (my ab initio instrukteur met die meeste geduld in die wereld) het vir my vertel toe ons eendag daar op die Boom by 'n chopper wat oefen om te hover verby-taxi:
"As jou vlerke so vinnig draai is jy besig om te spin!! Doen dadelik spin recovery!! "
Hy was nie regtig 'n groot fan van woerwoers nie.

Last edited by thys bas on Tue Mar 17, 2015 7:11 am, edited 1 time in total.
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Baie geluk met die eerste start
Daai engine loop mooi, klink net soos RV moet
Wees versigtig en moenie nou rush nie.
Daai engine loop mooi, klink net soos RV moet
Wees versigtig en moenie nou rush nie.
Re: RV 8 Rebuild
Wow,baie geluk
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: RV 8 Rebuild
Wie kan help om video op te laai van eerst staart na twee jaar rebuild
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: RV 8 Rebuild
Gavin aka Tailspin
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
ai man, ons kan nie wag om te sien hoe sy vlieg nie...!!! lekker man, lekker!
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Mooi man!!!
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Wel daar staan hy reg om te vlieg maar n papier hou hom op die grond Hoop om teen donderdag caa daar te he vir inspeksie dinge het net nie uitgewerk om die week die inspeksie te doen, die week is net 5 dae te kort
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Ek glimlag en huil op diesefdte tyd...! Ek glimlag want die vliegtuig is so mooi en jy het regtig n goeie job gedoen... Ek huil want ek het nie ook so n mooi aerie nie!!!
Baie geluk!!
Jacques
Baie geluk!!
Jacques
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: RV 8 Rebuild
Dankie JInduna wrote:Ek glimlag en huil op diesefdte tyd...! Ek glimlag want die vliegtuig is so mooi en jy het regtig n goeie job gedoen... Ek huil want ek het nie ook so n mooi aerie nie!!!
Baie geluk!!
Jacques
Een van die dae voel ek soos jy nou voel, as jy jou nuwe airie klaar het
Groete
Hans
Re: RV 8 Rebuild
Dis baie mooi!!
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Hey Goose, was daai CAA "spanspektuer" al daar ?
Jean.
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: RV 8 Rebuild
Hans,
Ek wil nou nie vloek nie so ek sal maar net sê daai vliegtuig is 'Mooier as 'n mooi meisie wat lelik sit'.....
Baie geluk met 'n 'stunning' projek..... Hoop ons sal haar ook by Kroon te siene kry. Sonder die kragdrade is die runway nou lekker lank en kan die vinnige jette ook daar kom kuier.
Verf jy net jou eie vliegtuie of doen jy ander ook?? My Sannah sal self so 'n 'paint job' waardeer
Groete
Deon

Caught a dream............
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests