Finally: MY own Bushbaby Explorer
Moderator: Tailspin
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
So I went flyabout again this morning at sparrows. No wind and a magic carpet ride of note. For company I invited my little friend along, her name is Karen, and she is 14 years old. We landed in the veld to give her a taste of the Hoodia Gordonia plant. I think it tates like sweets, she thinks it is "yech". Admit that it is a bit of an aquired taste. We also find a groot lelike harige gogga. We fly some more, and her smile tells me that she is enjoying this flight tremendously. Her mother passed on in May last year. Cancer. It is not good for such a young kid to lose her parent. Flying brings her some happiness.
- Attachments
-
- Me and Karen enjoying the flying
- 103_0337 - Copy.JPG (56.71 KiB) Viewed 6090 times
-
- Hoodia Gordonia flower.
- 103_0340 - Copy.JPG (83.43 KiB) Viewed 6090 times
-
- Lelike harige gogga!
- 103_0334 - Copy.JPG (78.03 KiB) Viewed 6090 times
-
- And no, she did not like the taste!!
- 103_0342 - Copy.JPG (77.84 KiB) Viewed 6090 times
-
- The smile say it all!
- 103_0344 - Copy.JPG (66.78 KiB) Viewed 6090 times
-
- Signed up at flight school
- Posts: 28
- Joined: Fri Dec 31, 2010 10:02 am
- Location: Nelspruit
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Mooi so Boet!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dankie..... sal iets moet doen met daai simpel datum ding op my kamera.
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
TipexBoet wrote:Dankie..... sal iets moet doen met daai simpel datum ding op my kamera.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Ja Tipex sal vir Boet werk maar nie vir ons nie, net soos daai blondavgas wrote:TipexBoet wrote:Dankie..... sal iets moet doen met daai simpel datum ding op my kamera.
Flying feeds the soul!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Lyk da vi my daai blond pla jou?? As ek self jonger was.......... sug...........
- Attachments
-
- 103_0306.JPG (76.22 KiB) Viewed 6001 times
-
- 103_0308.JPG (52.2 KiB) Viewed 6001 times
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Sit en kry nou net snaaks vir die foudie. My errie VERTEL vir die Bok: F@k jou bok, my wiele is tog groter as joune!!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Baie skerp Boet!!
En nee ek praat nie van jou blond nie ek praat van die een: Hoe weet jy 'n blondine het op die rekenaar gewerk? Daar is tipex op die skerm
En nee ek praat nie van jou blond nie ek praat van die een: Hoe weet jy 'n blondine het op die rekenaar gewerk? Daar is tipex op die skerm
Flying feeds the soul!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Jaaa, ek weet, ek het die datum op my kamera uit ge tipex!!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Bliksem jy leer vinnig BoetBoet wrote:Jaaa, ek weet, ek het die datum op my kamera uit ge tipex!!
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
By my slim maats......
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
My hand pyn my vanoggend lank voor son-op wakker. Ek het n helse val gehad, en n beentjie in my hand gebreek. Maar die dag is te mooi om te mors, en ek sluip stil-stil die huis uit, want vandag is VLIEGDAG!! Die "speelpark" wink. Daar is plekke wat ek van naderby wil gaan bekyk. Die hele ritueel van petrol ingooi, ruit was, "taaiers" skop ens word lui-lekker aangepak, want vandag is ek nie haastig nie. Jinx spring baie gewillig die lekker koue lug in. Mmmm, is ons darem vandag weer lig op taaiers!! Ek wil vandag 2 spots van naderby gaan kyk. Spot een is die landplek nie te grof nie, maar daar is gate en so hier en daar n groterige bos. Geen probleem nie. Ons hang stert omlaag tot presies waar ons wil land, en plant hom waar hy moet wees. Ek klim die klein koppie uit om sy bokant beter te gaan verken. Ja, die boesmans was hier. Oral rond le stukkie volstruis eier dop, en stukkies "flint" waarvan hulle pyl punte gemaak het. Teen die kant van die koppie is n groterige gat in die skalie formasie gegrawe, en ek loer in. n Paar kwaai bye vertel vir my, "voetsek, ons soek jou nie hier nie!!" Ek maak my gedwee uit die voete want daai efinilopiekenienieerrouplanealojem, vat nie kak van enige iemand af nie, en ek swel aller verskrikliks van bysteek.
Opstyg is lekker kort, want die spasie is maar min. Spot 2 is interessant. Die landplek is kort, en die over run maar growwerig. Dankie Vader vir lekker vet tekkies. Dis een van daai plekke waar jy wonder, nou hoekom het ek hier geland?? Ek stap rond, en dis verskriklik droog. Net toe ek dink hier is rerig niks, sien ek hier is tog n bietjie lewe. Blommetjies en n bossie met n paar groen blaartjies. Ek onthou dat hier so 2 weke gelede n buitjie reen geval het. Seker maar die. Die "landingstrook" hier is klipperig, en die opstyg interessant. Terug by die huis vra my Softness:"Waar was jy", en ek vertel.........Haar kommentaar: "Jy kyk te veel long props & big rocks". As sy maar weet!
Opstyg is lekker kort, want die spasie is maar min. Spot 2 is interessant. Die landplek is kort, en die over run maar growwerig. Dankie Vader vir lekker vet tekkies. Dis een van daai plekke waar jy wonder, nou hoekom het ek hier geland?? Ek stap rond, en dis verskriklik droog. Net toe ek dink hier is rerig niks, sien ek hier is tog n bietjie lewe. Blommetjies en n bossie met n paar groen blaartjies. Ek onthou dat hier so 2 weke gelede n buitjie reen geval het. Seker maar die. Die "landingstrook" hier is klipperig, en die opstyg interessant. Terug by die huis vra my Softness:"Waar was jy", en ek vertel.........Haar kommentaar: "Jy kyk te veel long props & big rocks". As sy maar weet!
- Attachments
-
- Spot een se landplek, van bo-op die koppie gesien.
- 103_0562.JPG (76.72 KiB) Viewed 5796 times
-
- Boesman flint
- 103_0563.JPG (84.02 KiB) Viewed 5796 times
-
- Jinx in sy element
- 103_0566.JPG (67.39 KiB) Viewed 5796 times
-
- Enetjie wat ek nie mis gery het nie!
- 103_0567.JPG (74.94 KiB) Viewed 5796 times
-
- Bietjie kleur tussen al die droe vaal
- 103_0569.JPG (81.38 KiB) Viewed 5796 times
-
- Hier is darem bietjie geel ook
- 103_0570.JPG (71.08 KiB) Viewed 5796 times
-
- Dis die stop-plek na n interessante landing
- 103_0572.JPG (76.06 KiB) Viewed 5796 times
-
- Waar ons grond gevat het.
- 103_0574.JPG (75.76 KiB) Viewed 5796 times
-
- Oppervlak van die opstyg plek.
- 103_0573.JPG (83.29 KiB) Viewed 5796 times
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Friends came to visit last weekend. The one and only son is 11 years old, and have never flown in a "small" aeroplane before. A status that we changed quickly. He has a lot of hours on his flight sim, and as I gave him the stick, he flew my aeroplane as if it is on rails!! According his parents, he is still smiling and now wants to learn to fly!!
- Attachments
-
- Hjelmar Rall, The young pilot -to-be.
- 103_0641.JPG (48.73 KiB) Viewed 5629 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 16 guests