RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
RV 8 Rebuild
I have sold my Citabria and the new owner said they will post on the Citabria rebuild page.
I have found my dream plane, I must just rebuild it.
So here we go
Goose
I have found my dream plane, I must just rebuild it.
So here we go
Goose
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Baie geluk Goose!
Die skade lyk nie so erg nie, behalwe dat die brandblusser weg is Die res lyk nog heel OK en maklik herstelbaar Hoe lyk die enjin en prop?
Best of luck with the rebuild, keep us posted
Die skade lyk nie so erg nie, behalwe dat die brandblusser weg is Die res lyk nog heel OK en maklik herstelbaar Hoe lyk die enjin en prop?
Best of luck with the rebuild, keep us posted
Re: RV 8 Rebuild
Hi Thys
Dit lyk nie so erg nie, maar omtrent als voor die spar is gebuig. Het die nodige parte van Vans af gekry.
Die prop shop kon die prop regmaak op die airie(net die punte het grond geraak) so ek het nie nodig om shock-load op die engin te doen nie.
Groete

Baie skade is seker gedoen toe hulle die ou se been losgekry het
Re: RV 8 Rebuild
Die brandweer het hulle kaans gebruik om hulle toerusting te toetsGerman wrote:Baie skade is seker gedoen toe hulle die ou se been losgekry het
-
- Going for flight test
- Posts: 179
- Joined: Mon Nov 22, 2010 9:36 pm
Re: RV 8 Rebuild
Wat het gebeur met die RV.
Waar begin n man met so projek.
Waar begin n man met so projek.
Re: RV 8 Rebuild
Dis n stertwiel as jy sit en snot pik gaan hy jou n les leer . Het gaan gras sny langs Kimberly se baan na n dwars wind dinge omgekrap hetTortoise man wrote:Wat het gebeur met die RV.
Waar begin n man met so projek.
Begin maar op n punt sal wel klaar kry
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Op die foto kan mens nie sien waar die pilot se voet vasgesit het nie, en ook nie of daar dalk 'n beter manier was om die arme mens se voet /been daar uit te kry met minder skade aan die vliegtuig nie. Maar dit lyk nogal woes dat hulle die vliegtuig moes opkerf om die been uit te kry
Is daar groot struktuur skade of is dit beperk tot "skin, panels and bulkheads"? (Behalwe die onderstel en die monteerpunte daarvan natuurlik). Is die onderstel aan die spar vas of voor die spar op sy eie montering?

Al die geknip was verniet hulle het die 8 opgelug en die onderstel terug getrek tot daar genoeg plek was om sy voet uit te kom. Die skade is nie te erg nie (skins,rips en so aan)
Dankie tog die onderstel het sy eie box struktuur en is nie deel van die spar nie.
Dankie tog die onderstel het sy eie box struktuur en is nie deel van die spar nie.
- Robbie Shaw
- The sky is all mine
- Posts: 453
- Joined: Fri Mar 01, 2013 5:30 am
Re: RV 8 Rebuild
Looking good keep the posts coming....
I am sure it going to be fantastic when you have it ready and lined up...
I am sure it going to be fantastic when you have it ready and lined up...
Robbie Shaw. (Rhodie)
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Zero seven 2 5 six zero 2 six two seven
ZU-BJU. (Love Machine)
Airmanship No 1
Re: RV 8 Rebuild
Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Dis die enigste manier wat ou Goose werk!nicow wrote:Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 13 guests