My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Moderator: Tailspin
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Jy moet nou maar begin uitkyk vir 'n 4seater homebuild soos 'n Bearhawk
Met my 2 laities wat so van vlieg hou moet ek 'n airy kry met 3 voor seats elkeen toegerus met controls.

Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Bearhawk of n Maule klink vir my na die airie om te kry
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Bearhawk is die ding
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Nee man Avgas, jy kan nie jou Bearhawk nou al subtiel begin adverteer nie!! Bou eers die ding klaar en leer die laaities vlieg daarmee! En bou tog asb my windskerm in, of het jy vergeet
Goose, as jy nice 4 seater kry is dit OK (soos krjockey s'n), maar leer almal in die gesin vlieg en vertrek in formasie elkeen met sy eie vlerke, dis lekker
Goose, as jy nice 4 seater kry is dit OK (soos krjockey s'n), maar leer almal in die gesin vlieg en vertrek in formasie elkeen met sy eie vlerke, dis lekker
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Eina Thys
Ek het die een verwag
Nee die bearhawk en jou windskerm is nie te koop nie. ek is in proses om alles bymekaar te kry om plaas toe te bring. Bushbaby rebuild vorder goed dan is workshop oop vir die BIG BROTHER Bearhawk
Goose hou die klein airy maar. dit bly bekostigbare pret. 4 seaters is in 'n game
Ek het die een verwag
Nee die bearhawk en jou windskerm is nie te koop nie. ek is in proses om alles bymekaar te kry om plaas toe te bring. Bushbaby rebuild vorder goed dan is workshop oop vir die BIG BROTHER Bearhawk
Goose hou die klein airy maar. dit bly bekostigbare pret. 4 seaters is in 'n game
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Sorry AVGAS, was nie bedoel om te eina.
Goose, laat jy besoekers toe in jou werkswinkel? Of is die airie in verskillende werkswinkels oor die land? Is nogal nuuskierig om hierdie Citabria te sien!
Goose, laat jy besoekers toe in jou werkswinkel? Of is die airie in verskillende werkswinkels oor die land? Is nogal nuuskierig om hierdie Citabria te sien!
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Geen probleem Thys
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
[quote="thys bas"]Sorry AVGAS, was nie bedoel om te eina.
Goose, laat jy besoekers toe in jou werkswinkel? Of is die airie in verskillende werkswinkels oor die land? Is nogal nuuskierig om hierdie Citabria te sien![/quote ]
Gee hom vet thys, daai bearhawk vat nou te lank om klaar te kom
Besoekers is altyd welkom maar vriende wat verby vlieg sonder om my saam te nooi .................
Is ook maar welkom om in te loer
Goose
Goose, laat jy besoekers toe in jou werkswinkel? Of is die airie in verskillende werkswinkels oor die land? Is nogal nuuskierig om hierdie Citabria te sien![/quote ]
Gee hom vet thys, daai bearhawk vat nou te lank om klaar te kom
Besoekers is altyd welkom maar vriende wat verby vlieg sonder om my saam te nooi .................
Is ook maar welkom om in te loer
Goose
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Hi Goose, welkom terug.
Jy moet rooi vlaggies aan die draad hang wat oor die aanloopbaan gespan is! (Die besoekers mag dan dalk ook dink dis 'n skietbaan en meer versigtig wees )
Ek het darem gewaai toe ek oorvlieg!

Goose jy team nou op met thys
Ek gaan nou maar stilbly oor die BH
Die Bushbaby vorder darrem goed
Ek gaan nou maar stilbly oor die BH
Die Bushbaby vorder darrem goed
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Het daai swart "windpomp" al n datum wanneer hy sy nuwe jassie aangetrek kry
HELLO GOOSE
Groete
Jean.
PS . JJJJjjjjaaaa ,Revmaster boot ankers is maar skaars

The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Hi Jean en die resJeanTree wrote: Het daai swart "windpomp" al n datum wanneer hy sy nuwe jassie aangetrek kry
HELLO GOOSE
Groete
Jean.
PS . JJJJjjjjaaaa ,Revmaster boot ankers is maar skaars
Ek weet nog nie wanneer die "windpomp" weer sal kan pomp nie Dit gaan maar stadig met die airi van my, is te besig om ander pilots se handewerk terug te bring en reg te maak .
Engin en prop is klaar ge-overhaul, reg on in te sit. Ek moet nou net klaar kry met die res
Daar is vordering Het vandag die plywood bestel vir die vloer en rips.
- Attachments
-
- 24.JPG (21.55 KiB) Viewed 12575 times
-
- 25.JPG (47.79 KiB) Viewed 12575 times
-
- 26.JPG (28.2 KiB) Viewed 12575 times
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Goose jy weet mos , n ander se nood is jou brood . Maar daar is darem sigbare vordering , en netjies daarby
Groete
Jean.
Groete
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Ja, wat sal ons maak as die ander nie vir ons werk skep nie. Ek kan nie wag vir Desember, dan kan ek in vrede aan my airie werk
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests