My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Moderator: Tailspin
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
- Attachments
-
- 7.JPG (30.14 KiB) Viewed 4537 times
-
- 8.JPG (32.54 KiB) Viewed 4537 times
-
- 9.JPG (30.67 KiB) Viewed 4537 times
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Mooi man hou ons op hoogte van jou vordering asb.
Flying feeds the soul!
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Mooi Goose, ons sien uit na jou bouery!
Wat is so rooi/bruin? is dit roes of houtwerk?
Lekker werk.
Wat is so rooi/bruin? is dit roes of houtwerk?
Lekker werk.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Daar is hout en die Rooi/bruin is die kleur van die primer op die raam. Omtrent al die hout sal aan gewerk moet word( nuwe rips )thys bas wrote:Mooi Goose, ons sien uit na jou bouery!
Wat is so rooi/bruin? is dit roes of houtwerk?
Lekker werk.
Al wat lekker is van die werk is, ek word nie aangejaag deur n baas wat sy geld soek nie EK IS DIE BAAS
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Marrag my mooi Baas.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Hoop ek kry als weer in plek
- Attachments
-
- 10.JPG (36.51 KiB) Viewed 4440 times
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Goose waar gaan jy die hout kry vir die herstel werk en watse tipe gaan jy gebruik?
Flying feeds the soul!
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Al die rips wat vervang moet word is drie laag ply-wood so ek gaan die vervang met drie laag marine-ply en vir die fabric formers sal ek origin-pine gebruik. Silvertin hout handelaars kan die hou voorsienJvTonder wrote:Goose waar gaan jy die hout kry vir die herstel werk en watse tipe gaan jy gebruik?
Nou kan die herbou begin
- Attachments
-
- 11.JPG (37.61 KiB) Viewed 4354 times
-
- 12.JPG (38.77 KiB) Viewed 4354 times
-
- 13.JPG (34.02 KiB) Viewed 4354 times
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Hey Goose, wie gaan die keer eerste klaar wees?
- Attachments
-
- PA 18.JPG (54.61 KiB) Viewed 4221 times
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Ag nee Boet begin ONS al weer met daai storie Lyk vir my jy is voor met die een Wat het van die EAA biplane geword
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Hi Goose, ek het gehoor dat elke Citabria n silver Dollar iewers in sy romp het, as die een nog sy oorspronklikke fabric gehad het , dan is jy mos n silver Dollar ryker Of swyg jy oor sulke "finds"
Groete
Jean
Groete
Jean
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Die Bipe is op ys gesit, staan in die container, 0200 enjin en al. Eienaar se vrou en kind hou hom te besig, en hy het Super Cub gekoop. Bipe se ou 0320 moet daar in.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Ja en BTW, daai Cub het nog n kleinhuisie met n skuinsdakkie vol werk wat aan hom moet gedoen word. Die errie het in Alaska gewerk soos n Hilux Bakkie in die Boesmanland!! hy kort maar taamlik baie TLC. AL sy sheetmetal moet vervang word, en daar is boggerall upholstery of seats nie. Ek het 3 seats, maar die een is meer in sy moer as die ander. Ek soek nog n stel PA 18 vlerke ook. Jy weet nie dalk van n paar wat iewers rondle nie?
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Sal more gaan kyk en jou laat weetBoet wrote: Jy weet nie dalk van n paar wat iewers rondle nie?
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
JeanTree wrote:Hi Goose, ek het gehoor dat elke Citabria n silver Dollar iewers in sy romp het, as die een nog sy oorspronklikke fabric gehad het , dan is jy mos n silver Dollar ryker Of swyg jy oor sulke "finds"
Groete
Jean
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 21 guests