The Sibaka trip depends on 2 things!First of my unborn daughter that will find out tomorrow and secondly if i pass my exams and get the license in time!I am starting tonight and already install swales!Alpha wrote:Sterkte met die toetse...ek wens ek het 4 ure gevlieg vandag...well done Henning....are you going to do the Sibaka trip?
GOING TO START FLYING SOON
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: GOING TO START FLYING SOON
Quick question on Swales again...
For my LSA, which do I need to buy: CPL, PPL, or NPL?
Thanks!

Len M
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
Hallo,LenM!I've got the swales mock npl.It includes microlights,lsa and gyro's.LenM wrote:Quick question on Swales again...
For my LSA, which do I need to buy: CPL, PPL, or NPL?
Thanks!
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: GOING TO START FLYING SOON
Johan
Dankie man!
Gaan dit nou aflaai!
Len
Dankie man!
Gaan dit nou aflaai!
Len
Len M
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
Dis n plesier!Hoe vorder jy met die eksamens?LenM wrote:Johan
Dankie man!
Gaan dit nou aflaai!
Len
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: GOING TO START FLYING SOON
JohanHENNING JOHAN wrote:Dis n plesier!Hoe vorder jy met die eksamens?
Het gedink ek weet darem IETS van vlieg, maar sien nou ek weet NIKS!!
Het ongelukkig nog nie te veel ure hierop spandeer nie, maar sien ek sal maar ordentlik moet 'oefen'...
Len M
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
Ek het vandag n kwotasie gekry vir klasse.R1000 vir elke vak!4 ure sessies 2 keer week. Sal maar moet leer! Ek wens dis al klaar!LenM wrote:JohanHENNING JOHAN wrote:Dis n plesier!Hoe vorder jy met die eksamens?
Het gedink ek weet darem IETS van vlieg, maar sien nou ek weet NIKS!!
Het ongelukkig nog nie te veel ure hierop spandeer nie, maar sien ek sal maar ordentlik moet 'oefen'...
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: GOING TO START FLYING SOON
Ek het al HEELWAT baie goeie boeke deurgewerk, so ek glo ek verstaan meeste hiervan, maar jy moet die vrae ORDENTLIK lees!!HENNING JOHAN wrote:Ek het vandag n kwotasie gekry vir klasse.R1000 vir elke vak!4 ure sessies 2 keer week. Sal maar moet leer! Ek wens dis al klaar!LenM wrote:JohanHENNING JOHAN wrote:Dis n plesier!Hoe vorder jy met die eksamens?
Het gedink ek weet darem IETS van vlieg, maar sien nou ek weet NIKS!!
Het ongelukkig nog nie te veel ure hierop spandeer nie, maar sien ek sal maar ordentlik moet 'oefen'...
ALtyd 'n klein vang plek iewers....
Len M
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
- Madman
- The Boss
- Posts: 1568
- Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
- Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!
Re: GOING TO START FLYING SOON
Hi,
As julle die Swales studeer en kry so 100% elke keur,sal jy die regte eksamen sonder 'n probleem slag.
Madman

ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
"There's a party in the sky"
Re: GOING TO START FLYING SOON
Madman
Klink belowend, dankie!
Len
Klink belowend, dankie!
Len
Len M
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
Hallo,Rafiek!Ons het nie baie tyd nie om te leer nie! Seker mense werk!Die week was dit hectic met die yster by die werk hulle het my gebuig!! Dis om die 100% eers te kry!!Madman wrote:Hi,
As julle die Swales studeer en kry so 100% elke keur,sal jy die regte eksamen sonder 'n probleem slag.
Madman
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
Re: GOING TO START FLYING SOON
HENNING JOHAN wrote:Hallo,Rafiek!Ons het nie baie tyd nie om te leer nie! Seker mense werk!Die week was dit hectic met die yster by die werk hulle het my gebuig!! Dis om die 100% eers te kry!!Madman wrote:Hi,
As julle die Swales studeer en kry so 100% elke keur,sal jy die regte eksamen sonder 'n probleem slag.
Madman
Ek het gisteraand so 3 uur spandeer en kry nou 96%+ elke keer oor alle afdelings... Af en toe een wat jou vang, maar jy kan die vrae 'oefen'.
Len M
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
The knack [to flying] lies in learning how to throw yourself at the ground and miss.
- Tribal Croc
- Frequent Flyer
- Posts: 1445
- Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
- Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
Krip notes manne krip notesHENNING JOHAN wrote:Hallo,Rafiek!Ons het nie baie tyd nie om te leer nie! Seker mense werk!Die week was dit hectic met die yster by die werk hulle het my gebuig!! Dis om die 100% eers te kry!!Madman wrote:Hi,
As julle die Swales studeer en kry so 100% elke keur,sal jy die regte eksamen sonder 'n probleem slag.
Madman
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here
#exploringsouthafricanskies
-
- Pilot in Command
- Posts: 977
- Joined: Sun May 10, 2009 5:29 pm
- Location: Heidelberg Gauteng
- Contact:
Re: GOING TO START FLYING SOON
Die enigste probleem is dat die eksamen lokaal n kamera van bo af het om op jou te spy! Maar geen audio Boer sal n plan maak!Just joking!Tribal Croc wrote:Krip notes manne krip notesHENNING JOHAN wrote:Hallo,Rafiek!Ons het nie baie tyd nie om te leer nie! Seker mense werk!Die week was dit hectic met die yster by die werk hulle het my gebuig!! Dis om die 100% eers te kry!!Madman wrote:Hi,
As julle die Swales studeer en kry so 100% elke keur,sal jy die regte eksamen sonder 'n probleem slag.
Madman
FLY SAFE!!FLYBOY OBD.Aerotrike Scout 503 ZU-CAI.
- Madman
- The Boss
- Posts: 1568
- Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
- Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!
Re: GOING TO START FLYING SOON
Hey julle
96% is reg..die lekka ding is,julle het 12 kanse,so daar is geen menier dat julle al 12 sal op f#k
So wanner doen jy die eksam en flight test Johan...ek wag vir jou tjom..ons moet vlieg
Geniet dit ouens
man
96% is reg..die lekka ding is,julle het 12 kanse,so daar is geen menier dat julle al 12 sal op f#k
So wanner doen jy die eksam en flight test Johan...ek wag vir jou tjom..ons moet vlieg
Geniet dit ouens
man
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"
"There's a party in the sky"
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests