Wanted: Quicksilver MX2 or Skyfox dead or alive
Wanted: Quicksilver MX2 or Skyfox dead or alive
I'm looking for Quicksilver MX2 or Skyfox dead or alive must have paperwork, want to get it airworthy again.
Goete
Goose
Goete
Goose
Last edited by Goose on Sun Mar 25, 2018 11:22 am, edited 7 times in total.
Re: Wanted: Quicksilver MX2
Verlang jy na die dae toe jy begin vlieg het of net die goed koop vlieg
Flying feeds the soul!
Re: Wanted: Quicksilver MX2
Dis lekker vlieg al om die huis is daar nie een op Rhinopark wat nog lugvaardig is nie?
Re: Wanted: Quicksilver MX2
Hi Hans daar was een met 'n 618, sal jou die ou se nommer whatsapp en dan kan jyhoor of hy om nog het of waar hy nou is. Weet hy het baie geld spandeer om hom reg te kry so dalk te veel vir jou.
Flying feeds the soul!
Re: Wanted: Quicksilver MX2
Stuur hom sal by hom hoor
Re: Wanted: Quicksilver MX2
Sjoe,
'n MXII met 'n 618!!! Dit sal binne 'n paar tree in die lug wees. Lekker speelding...
Henni
'n MXII met 'n 618!!! Dit sal binne 'n paar tree in die lug wees. Lekker speelding...
Henni
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: Wanted: Quicksilver MX2
WOW!! Behoort fun te wees met 618
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: Wanted: Quicksilver MX2 or Skyfox
Klaar verkoop
Re: Wanted: Quicksilver MX2 or Skyfox
Jammer om dit te hoor, vind uit wie die nuwe eienaar is en kontak hom dal sal hy verkoop?
Flying feeds the soul!
Re: Wanted: Quicksilver MX2
So jammer Hans,
Om te dink daar was 'n tyd toe die Quicsilvers, MAC CDLs, Basic400s, Shadows en selfs Skyfoxes so volop verkrygbaar was. Ek het meer as een van elk van baie van hulle deur my lewe gehad en gevlieg. Baie lekker vir net om die blok vlieg alhoewel ek my MXII met twee aanboord van Vanderbylpark na Lanseria en terug gevlieg het en jou ou MXII met twee aan boord van Bapsfontein na Winbank in uiters gure weer gevlieg het om dit af te lewer.
Wat ek ondervind het, as mens iets sien waarvan jy hou, moenie gras onder jou voete laat groei nie. Meeste van my microlights moes ek ver gaan haal, selfs Saldanha en terug vanaf Pretoria. Ek moes ook vining besluit of ek dit neem of nie.
Hoop jy kom spoedig reg.
Groete,

-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Thu Feb 23, 2017 9:38 am
Re: Wanted: Quicksilver MX2
not quite the Quicksilver but a bargain Flitestar at 15k! Have a look at the classifieds
Re: Wanted: Quicksilver MX2
hi sir i have one 083 9498692
Re: Wanted: Quicksilver MX2
Still looking
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests