Elands Quad Camp

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Elands Quad Camp

Postby Louis Cole » Mon Apr 08, 2013 10:11 am

Anybody feel like joining me for a trip to Elands on Saturday morning and a return flight back on Sunday morning. Blue Max has offered free accommodation and use of his facilities, free pap, coffee etc. Bring and braai. Two trikes from Eagles Creek are joining me. Will leave from Eagles Creek at first light. It is approximately a two hour flight.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: Elands Quad Camp

Postby nicow » Mon Apr 08, 2013 10:29 am

The MISASA meeting is at Kitty Hawk on Saturday (**) :!: Go to Elands camp on next Saturday...
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
User avatar
Tribal Croc
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1445
Joined: Wed Sep 16, 2009 2:23 pm
Location: Ntokozo & Sibaka Game Lodge , Bela Bela
Contact:

Re: Elands Quad Camp

Postby Tribal Croc » Mon Apr 08, 2013 10:37 am

Zebula Fly inn (**) (**)
Tribal Croc
ZU-ICanXplane
Bushbaby Explorer MK2
Tailwheel fun starts here

#exploringsouthafricanskies
User avatar
mulderpm
The Boss
The Boss
Posts: 1667
Joined: Sat Aug 15, 2009 9:53 pm
Location: Microland

Re: Elands Quad Camp

Postby mulderpm » Mon Apr 08, 2013 11:37 am

Louis, spoke to Paula on Saturday. I am keen but there are just tooo many events. It is MISASA AGM "let it shine" that weekend, then the next weekend is Barberton then the Bring & braai and then Bundy is organising a stay over at Steve's place...sometime inbetween. :shock: (**)
Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Elands Quad Camp

Postby Louis Cole » Mon Apr 08, 2013 3:19 pm

Unfortunately Blue Max has to fly his trike back from the farm to have some work done to it before our trip to Namibia on May 10th. and our time is running out. The rest of the month is also out of the question for me and I need a long trip before hand with this weekend the only available one. It is also an opportunity to synchronise our trikes so that we fly at the same speed. Would love to have attended the Kitty Hawk event though. Enjoy.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
User avatar
Centu Gyro
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 63
Joined: Tue Apr 06, 2010 6:59 am
Location: Centurion

Re: Elands Quad Camp

Postby Centu Gyro » Tue Apr 09, 2013 2:41 pm

If it is Afirm for this Saturday.. then I will recruit a few Gyro's to visit Blue Max this Saturday Morning... we would return same day though.
Jacques
ELA: ZU-RDA
User avatar
mulderpm
The Boss
The Boss
Posts: 1667
Joined: Sat Aug 15, 2009 9:53 pm
Location: Microland

Re: Elands Quad Camp

Postby mulderpm » Tue Apr 09, 2013 5:29 pm

Hi Louis, kom saam Barberton toe. Alles sal gesynchronise wees daarna. (**)

Have a great trip and may the angels be with you. (^^)
Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Elands Quad Camp

Postby Louis Cole » Tue Apr 09, 2013 9:36 pm

Jaques die plan staan nog vas vir Saterdag. Sover is ons 3 trikes en die weer lyk op hierdie stadium goed. Ek sal sodra dit lig is by my hier naby Lanseria opstyg en kyk of ons 06:30 die pad kan vat Elands toe. Dit sal lekker wees as julle kan gaan.My sel nr. is 0824130476.

Paul dankie vir die uitnodiging Barberton toe. Ek het ernstig daaraan gedink, maar jy sal weet van jou Mosambiek "trip" hoeveel beplanning dit verg en ek voel party dae of ek te veel afgebyt het. Blue Max het ook my horisonne gerek,want ek het aanvanklik net beplan om die suide van Namibie te doen in 3 weke. Nou is dit 8 weke en ek moet keer of ons val Egipte binne. Dankie vir die goeie wense. Ons gaan dit nodig he. Sterkte met die Barberton "trip"
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Elands Quad Camp

Postby Goose » Tue Apr 09, 2013 9:56 pm

Louis Cole wrote:Jaques die plan staan nog vas vir Saterdag. Sover is ons 3 trikes en die weer lyk op hierdie stadium goed. Ek sal sodra dit lig is by my hier naby Lanseria opstyg en kyk of ons 06:30 die pad kan vat Elands toe. Dit sal lekker wees as julle kan gaan.My sel nr. is 0824130476.

Paul dankie vir die uitnodiging Barberton toe. Ek het ernstig daaraan gedink, maar jy sal weet van jou Mosambiek "trip" hoeveel beplanning dit verg en ek voel party dae of ek te veel afgebyt het. Blue Max het ook my horisonne gerek,want ek het aanvanklik net beplan om die suide van Namibie te doen in 3 weke. Nou is dit 8 weke en ek moet keer of ons val Egipte binne. Dankie vir die goeie wense. Ons gaan dit nodig he. Sterkte met die Barberton "trip"
Hi Louis

Watter roete gaan julle vat na Oom Paul. Ek is in Pretoria GF1 dalk gaan ek saam julle vir hom kuier.

Goose
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Elands Quad Camp

Postby Louis Cole » Wed Apr 10, 2013 6:37 pm

Goose ek dink om dalk Wonderboom om te gaan en as jy jou coordinate gee kan ons jou moontlik ontmoet en saam vlieg. Paul het aangebied om vleispakkies te kry asook petrol te reel. Ek sal teen Vrydag finale getalle kry en hom laat weet. Ek vermoed Jacques en die ander gyros sal lank voor ons daar wees, so ek reken as ons land kan ons net aansit.
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Elands Quad Camp

Postby Goose » Wed Apr 10, 2013 7:22 pm

Louis my baan is langs rooiwal kragstasie (S 25 34 40, E 028 16 04). As ek saam gaan sal ek net n vleis pakkie vat en nie petrol nodig he nie, dra meer as genoeg saam.

Goose
User avatar
Louis Cole
Whats the right frequency?
Whats the right frequency?
Posts: 293
Joined: Thu Apr 19, 2012 8:46 pm
Location: Jakkalsdans,Riverside Estates,Broederstroom.

Re: Elands Quad Camp

Postby Louis Cole » Thu Apr 11, 2013 11:11 am

Sover lyk dit na 3 trikes, 1 blik ? en 3 of 4 gyros. Bevestig asb. sodat ek vir Blue Max kan laat weet m.b.t. petrol en vleis. Ek het op VFR planner 'n tentatiewe roete uitgewerk en as ons dalk Loskopdam toe vlieg gaan die trikes so in die omgewing van 90 liter gebruik. Goose ons sal daar by Rooiwal kragstasie om vlieg om al Kitty Hawk se verkeer te mis. Ek neem aan jy gaan met jou blik aerie vlieg in welke geval jy seker ook vir ons stadige lot gaan kos maak. Ons gaan prober om 06:30 weg te spring by Eagle Creek en behoort rondom 07:15 by Rooiwal te wees..
Loneranger
ZU-CEX Raptor 618
25 52.869' S 027 54.940' E
(http://www.opencockpit.co.za)
"Reach for your dreams"
User avatar
mulderpm
The Boss
The Boss
Posts: 1667
Joined: Sat Aug 15, 2009 9:53 pm
Location: Microland

Re: Elands Quad Camp

Postby mulderpm » Thu Apr 11, 2013 2:33 pm

Louis Cole wrote:Paul dankie vir die uitnodiging Barberton toe. Ek het ernstig daaraan gedink, maar jy sal weet van jou Mosambiek "trip" hoeveel beplanning dit verg en ek voel party dae of ek te veel afgebyt het. Blue Max het ook my horisonne gerek,want ek het aanvanklik net beplan om die suide van Namibie te doen in 3 weke. Nou is dit 8 weke en ek moet keer of ons val Egipte binne. Dankie vir die goeie wense. Ons gaan dit nodig he. Sterkte met die Barberton "trip"
Ek terg maar net Louis. vhpy Ek sou nie twee sulke trips back to back doen nie. Ek twyfel tot party dae of ek die Barberton trip moet doen. Ek het so vinnig sommetjies gemaak en die naweek gaan baia kos. Dan het ook begin dink dat Dionne miskien nie die lang stukke moet saam vlieg nie. Om vir 3 tot 4 uure wydsbeen agter in n' trike te sit gaan veroorsaak dat sy vir n' ruk nie sal kan loop nie. As sy nie saam vlieg nie gaan sy ry. Dit is dan ook weer extra koste. (**) Ek het tot uitgewerk dat dit goedkooper sal wees om AMH af te trailer en dan net daar rond te vlieg. Maar dit is mos nie fun nie. Ek het ook n' probleem met verlof vir die Vrydag...en dan miskien ook die Maandag as die weer draai. Ek het ander vooruit betaalde trips die jaar wat ek dan nie meer sal kan doen nie. ($$) ($$) ($$) ($$) Jammer ek verveel. ($$) ($$)
Paul Mulder
Tailwinds are the best
ZU-DBC Aquilla
Pretoria
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Elands Quad Camp

Postby Goose » Thu Apr 11, 2013 6:43 pm

Louis Cole wrote:Ek neem aan jy gaan met jou blik aerie vlieg in welke geval jy seker ook vir ons stadige lot gaan kos maak. Ons gaan prober om 06:30 weg te spring by Eagle Creek en behoort rondom 07:15 by Rooiwal te wees..
Ek sal met die "lap en pyp" vlie, sal vir julle wag dan ry ons so end saam (^^) Jy kan by Oom Paul twee ontbyt pakkies bestel vir twee pilots met twee airies :wink:

Groete
Goose
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Elands Quad Camp

Postby Goose » Fri Apr 12, 2013 1:16 pm

F+*^%#}{][k die weer lyk nie te goed op die stadeem :( . Hoop dit lyk beter more :shock:

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 23 guests