CANADA

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

CANADA

Postby Blue Max » Mon Jul 09, 2012 8:29 pm

vhpy
By now everybody knows that I am visiting my daughter in Canada and that I will miss my connection with my aviation buddies seriously.
The only way to compensate is to keep yr guys up to date with my aviation related encounters here in the land of trees, snow and well organized peoples.
Left SA with KLM airways in a Boeing 777-300 ER.
The above name means that there were 424 passengers with me.
We were flying at a cruising groundspeed of 920 km/hr. at an Alt of 11,500 m via Amsterdam..21 hrs flying time in total….MAW. 351,500 kG
The flight from Amsterdam to Calgary airport took 8 hrs plus and was in daylight.
First impression about Canada:
It is a very, very large country and mutch biggar than South –Africa with large wilderness areas.
As n ou gewoond is aan die Oos Rand met Bronkhorstspriut dam as jou enigste verwyssings raamwerk dan moet ek erken dit was n skok toe ek al die mere en waters vanaf 35000vt onder my aanskou het..Plekke waar geen mense voet nog ooit was nie.!!!
Praat van ‘organized peoples’ AL my bagasie is missing..Ek meen ALLES..
Ek dink OTambo se mense het n vinger in die paai, want n foutiewe luggage kaartjie is aan my uitgereik.!!!!!!
Ons praat weer later..
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: CANADA

Postby nicow » Tue Jul 10, 2012 8:01 am

Geniet dit daar in die Noorde.Stuur vir ons fotos van daai plek.
Lekker kuier.
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
User avatar
Tumbleweed
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2349
Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
Location: FASC

Re: CANADA

Postby Tumbleweed » Tue Jul 10, 2012 2:53 pm

Bring some snow back in a tub for your friends to see what it looks like.

P.s Put in your hand luggage coz the bastards will steal it in the hold.
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
User avatar
time4air
Signed up at flight school
Posts: 28
Joined: Mon Dec 12, 2011 12:53 pm

Re: CANADA

Postby time4air » Mon Jul 23, 2012 11:35 pm

Oom Paul - jy is so stil, praat met ons asb. Dawie :roll:
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Tue Jul 24, 2012 5:01 am

Hier is n pic of twee met my storie sover..
Attachments
006.JPG
Challenger
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Tue Jul 24, 2012 5:17 am

vhpy
Ek speel nou ook 'Survivor ,hier in Canada..
Was so homesick ek wou al na n week terug gaan..
Verlang na my Debbie my aeries en my pelle.!!!
Was toe ook by die lugrederye se kantoor om my op n vroeer vlug te sit maar dit beteken die boete sal net soveel wees as om eerder n nuwe kaartjie terug te koop..
So ek sal nou die beste van hierdie saak moet maak..
Die vliegsport wat Ultralights betref is treurig verby..
Seker omdat meeste ouens geld vir groter aeries en opleiding het..
Daar staan een Challenger wat al vir twee jaar bek@k word deur die uile by die naaste vliegveld....Die res is larnie aeries en mooviese groot hangers wat met hydrolic deure werk..
Ek het nou vir my n voertuig gekoop en sal seker meer mobiel wees om biekie rond te beweeg..
Het nie my lisensie laat internasionaal stempel nie en is nou in die moelikheid wat n bestuurs lisensie aan betref..
Sal moet kyk hoe ek dit deurleef..
Moontlik praat ons weer verder vorentoe..
Sal sien of daar iets te se is..
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Tue Jul 24, 2012 5:40 am

vhpy
Net om my vlieg chommies in Groblersdal te wys hoe werk die boere in Kanada sonder enige ongeskoolde arbeiders..
Die foto is van n melk portaal.
Alles automaties..geen hande nie..180 melkbeeste twee maal per dag..
Attachments
007.JPG
007.JPG (38.5 KiB) Viewed 3013 times
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: CANADA

Postby Asterix » Tue Jul 24, 2012 5:10 pm

Oom Polla wanneer is jy terug?
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Wed Jul 25, 2012 12:23 am

Hi,
Ek behoort so teen die 6 de September terug te wees..
So, alles wat dan aan die gang is sal deur my bygewoon word !!!
Soos bv die African cup..ens ens..
Het darm een bemoediggende ding reg gekry..
Het n pragtige stasiewa gekoop, deur die toets gekry (sonder n enkele probleem) en hulle verpligte versekering en my lisensie hier laat validate, geregistreer op my naam en die tatale koste, wat R7000 versekering insluit. Alles vir R26000.
Ek plaas n pic...
Dit is die enigste item wat goedkoper is. Alles is omtrent 5 tot 8 maal duurder hier..
Sal nou n paar runways kan besoek en pic plaas..
Attachments
017.JPG
250,000 km.
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: CANADA

Postby nicow » Wed Jul 25, 2012 7:29 am

Sy stuurwiel is aan die verkeerde kant...
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
User avatar
time4air
Signed up at flight school
Posts: 28
Joined: Mon Dec 12, 2011 12:53 pm

Re: CANADA

Postby time4air » Mon Jul 30, 2012 1:37 pm

Is daai twee kleintjies jou Kleinklinders Oom Paul ?
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Tue Jul 31, 2012 3:35 am

vhpy
Dis my twee klein kinders..
Op die oomblik toer ek alleen deur Kanada met die bakkie en slaap in Karavaan parke agter in die voertuig..Lewe uit blikkies en so nou en dan n restourant..Was weer by ander runway hier tussen die fossiele en Dynasourusse maar daar is niks om te rapporteer nie..
Ek word woedend as ek hier sien hoe SKOON is die land terwyl hier GEEN hande arbeiders (ongeskoolde werkers) is nie..Hier is nie onopgevoede donners wie hulle kentucky of vis en skyfies sakke uit hulle motors gooi nie..Hier is nie diewe nie...hier is nie belangrike politieke varke wat kinders in die strate verongeluk nie..Hier is nie taxie bestuurders wie dogterkies doodry wie nie gou genoeg pad gee nie..Die mense hier is nie vol haat nie...en hier is ook baie verskillende nasionaliteite in Kanada.
Ons vreet baie k@k op in SA...
:evil: :evil: :evil: :evil:
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Tumbleweed
Toooooo Thousand
Toooooo Thousand
Posts: 2349
Joined: Wed Nov 16, 2005 7:14 pm
Location: FASC

Re: CANADA

Postby Tumbleweed » Tue Jul 31, 2012 7:22 am

The biggest thrill of travelling abroad is to study how other people live and learn more about yourselves, our shortcomings and what we take for granted. :)
Sling ZU FYE - For Your Entertainment
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Thu Aug 02, 2012 5:57 pm

vhpy
Tumbleweed wrote:The biggest thrill of travelling abroad is to study how other people live and learn more about yourselves, our shortcomings and what we take for granted.
Very true TWeed.
I have been to a place called Drumhellar..It is sittuated where the Anthropologist,s and the Argeologists have made huge discoveries over the last 50 yrs..and it is all on display in a museum of one of a kind in the world..
The overwhelaming ( my spelling is op die koffie) thought when you come out of that place is the insignificance of ourselves.
Anyway hierdie is n forum vir aeries !!!!!
Ek was gister by n airport in die middel van die stad Edmonton..dit is nog in gebruik maar soos alles wat oud en outdated raak ( soos ekself) raak dit afgerangeer na 'something of lessor importance'..
Daar is n museum van vliegtuie..Ek het so n paar foto,s geneem..Elkeen het n geskiedenis en n baie interressante verhaal om te vertel. glo my...n mens kan net hierdie ou pioneers se avontuurlike lewens bewonder...om vandag daarmee te kompenteer moet jy n ruimte vaarder of n Mike blythe en co..word..!!!
Maar moenie worry nie, my aeries is ook n adventure vir my,.!!!
Attachments
007.JPG
Hierdie ou het vergeet om te preflight.!!!
009.JPG
Alberta is die provinsie..die stad is Edmonton.
011.JPG
Jy sou my nie in hierdie gevaarte kry nie.!!!
013.JPG
N passasiers vliegtuig van weleer..
017.JPG
Lyk amper soos my Thunderbird
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Madman
The Boss
The Boss
Posts: 1568
Joined: Mon Feb 22, 2010 12:17 pm
Location: Crosswinds - An Airfield in the Wild West!

Re: CANADA

Postby Madman » Fri Aug 03, 2012 6:43 am

Hello Oom Blue Max :mrgreen:

Ek hou van hierdie stories...keep them coming ##

Geniet dit,sal lekker kuier wanneer Oom terug in die land van pap en wors is :lol:

(^^)
ZU-BVV "The Black and Yellow Beast"
"There's a party in the sky"

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 11 guests