Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
Post Reply
djjk
Ready for the first flight
Posts: 45
Joined: Thu May 26, 2005 8:35 am
Location: bultfontein

Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017

Post by djjk » Fri Jul 14, 2017 8:58 am

Bultfontein (fabu) nooi julle vir die Bultfontein boertjie fees. info@bultfontein.co.za Kom vlieg in en kom kuier lekker saam met ons by die fees. Vervoer is beskikbaar van die vliegveld na die terrein.

Wingover1
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 137
Joined: Thu Jul 10, 2014 1:57 pm

Re: Bultfontein Boertjie fees 2 September 2017

Post by Wingover1 » Wed Jul 19, 2017 6:14 pm

Hallo Boertjie

Klink na n lekker fees.Sit meer inligting op soos n fees program, oorslaap opsies ander moontlike atiwiteite asook n paar fotos en GPS co-ods van die vliegveld ens. :idea:
ZS ATE Windlass 503
ZS CHG Aquilla 582

Post Reply