Bosveld Cross country
- Airbender bravo
- Learning to fly
- Posts: 50
- Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am
Bosveld Cross country
Ok so ek het gedink ons moet n lekker bosveld vlieg naweek reel my beplanning ,of idee is as volg,
Vrydag oggend wielle op teen 6uur vanaf kroon tot by kokoriba waar ons almal bymekaar kan kom soos die wat van ander,
Velde af vlieg,van daar af atlanta vir n smoke break,dan tot by oornag bestemming koedoeskop innibos slaap dan da oor vir die aand dan,saterdag oggend vertrek ons ,thabazimbi tot by ellisras oornag da iewers ,en dan sondag oggend terug.
Dis net n voorstel almal is welkom en ek is oop vir idees en roete beplannig,en n datum dit moet goedkoop wees en fun wees,
Dis n baie lekker area om heen te vlieg
Groete

Live life without limits
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Re: Bosveld Cross country
Klink lekker !!
Re: Bosveld Cross country
Dit klink heel lekker. Sal by die eienaar van die plaas hoor of die aanloobaan nog bruikbaar is en of daar onder die vlerk gekamp kan word. Die baan is 25nm oos van ellisras en 112nm van kroon af. Toe ek laas daar was was die baan 900m lank maar net 400m is bruikbaar.
Groete
Goose
Groete
Goose
- Attachments
-
- image.jpg (50.83 KiB) Viewed 5198 times
-
- image.jpg (20.79 KiB) Viewed 5198 times
-
- image.jpg (61.59 KiB) Viewed 5198 times
- Airbender bravo
- Learning to fly
- Posts: 50
- Joined: Sat Nov 23, 2013 11:46 am
Re: Bosveld Cross country
Nou praat jy julle sien dis wat ek in gedagte het n lekker bosveld ondervinding in die wilderness,
Net jy jou klere,bankkaart en jou vlieg mashien
Net jy jou klere,bankkaart en jou vlieg mashien
Live life without limits
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
Ex zu-fdw
Zu-hire and fly
ZU-AZO Hardcore Aviate Raptor 582
Adventure in every flight! !!!
- Bulletjie
- Nothing beats flying
- Posts: 409
- Joined: Fri Oct 08, 2010 2:58 pm
- Location: Rosslyn Microflyers
Re: Bosveld Cross country
Nou waarvoor die bankkaart? Ek sien nie 'n OTM nie!
Dream more when you are awake!
Re: Bosveld Cross country
Ek moet se toe ek die tent sien toe hoe ek sommer baie van die idee
Re: Bosveld Cross country
Verkieslik in die winter.
- Badger
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
- Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.
Re: Bosveld Cross country
Vlieg en kamp! As ek in die land is dan is ek ook in.
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
Savannah MXP740 VG
Re: Bosveld Cross country
Naand almal
Het terugvoerring van die plaas gekry.
Die baan het aandag nodig, daar is blykbaar paar wildebeeste wat dink hulle is van die Maricana gebied hulle myn vir iets op die aanloopbaan
Daar moet gekyk word wanneer ons wil gaan (datums). In die winter is die weer beter vir so uitstappie.
Daar is net basiese geriewe op die plaas ( water, hout en n longdrop)
Tent, kombers en kos moet saam jou vlie
Ons sal moet kos saam vat om te braai vir die aand en iets vir ontbyt.
Daar is nie brandstof naby die plaas nie, dit moet aangery word van die dorp af (+/-100km dorp toe en terug)
Dit is net n basiese skets van die plek

Laat weet watter naweek dan is ek ook dalk in!
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
@ Ingwe/Laser
- Pieter Smith
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 379
- Joined: Mon Mar 29, 2010 4:12 pm
- Location: Alldays, Limpopo
Re: Bosveld Cross country
Jul altyd enige tyd welkom op Alldays ook? Kyk gerus na ons website vir meer inligting oor ons Fly-in. www.alldaysfestival.co.za
Bosveld Groete
Pieter
Bosveld Groete
Pieter
-
- Passed radio course
- Posts: 69
- Joined: Fri Sep 03, 2010 1:12 pm
- Location: Koedoeskop area Between Brits and Thabazimbi
- Contact:
Re: Bosveld Cross country
Hallo Manne
Ek hou baie van julle idee. INIBOS se vlieg veld is reg ek is 90% klaar met die 2 de baan wes na oos sal al die besonderhede soos lengte en rigting vir julle deur gee wanneer ek heeltemal klaar is. Petrol sal ek vir julle reel bring net jou eie 2 stroke!!! Ek sal sorg dat daar genoeg brand hout in die lapa is want dit kan donners koud raak inibosveld vir die ouens wat dit nie ken nie. En passop maar vir ryp oppie vlerke nê. Julle ouens moet asb na datums kyk sodat die nodige reelings getref kan word soos braai vleis, pap, vars gebakte brood met konfyt en kaas asook n lekker brekkie met genoeg kos, koffie en tee om n maag vol te hou tot op Ellisras!!! Veilig vlieg intussen.
Ek hou baie van julle idee. INIBOS se vlieg veld is reg ek is 90% klaar met die 2 de baan wes na oos sal al die besonderhede soos lengte en rigting vir julle deur gee wanneer ek heeltemal klaar is. Petrol sal ek vir julle reel bring net jou eie 2 stroke!!! Ek sal sorg dat daar genoeg brand hout in die lapa is want dit kan donners koud raak inibosveld vir die ouens wat dit nie ken nie. En passop maar vir ryp oppie vlerke nê. Julle ouens moet asb na datums kyk sodat die nodige reelings getref kan word soos braai vleis, pap, vars gebakte brood met konfyt en kaas asook n lekker brekkie met genoeg kos, koffie en tee om n maag vol te hou tot op Ellisras!!! Veilig vlieg intussen.
- Badger
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
- Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.
Re: Bosveld Cross country
My bek water sommer nou!
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
Savannah MXP740 VG
-
- Passed radio course
- Posts: 69
- Joined: Fri Sep 03, 2010 1:12 pm
- Location: Koedoeskop area Between Brits and Thabazimbi
- Contact:
Re: Bosveld Cross country
Hi Badger
Ja daar is darm min dinge wat so lekker is as n stuk (min 2" dik) vars gebakte brood wat uit die bakoond uitkom met n lekker botter wat soo in smelt n behoorlike skep vye konfyt en gerasperde kaas bo op nie. Die manne moet gou datums kies dan vergeet ons ma daai aand die bietjie suikerkie of hoe sê ek.
Ja daar is darm min dinge wat so lekker is as n stuk (min 2" dik) vars gebakte brood wat uit die bakoond uitkom met n lekker botter wat soo in smelt n behoorlike skep vye konfyt en gerasperde kaas bo op nie. Die manne moet gou datums kies dan vergeet ons ma daai aand die bietjie suikerkie of hoe sê ek.
- Badger
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 113
- Joined: Mon Jan 30, 2006 1:47 pm
- Location: Farm "Stukkie Hemel" Dinokeng Game Reserve (25 21.229 S 28 24.457 E) & Saudi Arabia.
Re: Bosveld Cross country
Ja nee, ek stem!
"Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breaths away"
Savannah MXP740 VG
Savannah MXP740 VG
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests