CANADA

Upcoming flying events, fly-ins, airshows, flights etc
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Tue Aug 07, 2012 8:06 pm

vhpy
The plan is to go by car ( seconhand and recently bought) to a very remote place in the North West Territories of Canada..
Google 'Yellowknife NWT' and see where I am heading to..
Apart from all the nature attractions it is also the basis of Buffalo Airways ,Training school and flight operations..
Their main line of business is to transport goods and persons to remote places where there are no roads..and only frozen lakes to land on with the occasional rynway here and there..
They do that with World War II Dacotas.!!!
In Canada there was a television series of all there advenrures and I had time to look at about six of the episodes..
From the perspective of adventure flying it was so good that I have decided to go there and try to get onto one of their old World War II Dacotas and become a passenger on one of these flights.!! ( die hoop beskaam nie.!!!)
If the Senior Pilot does not answer my mail I will mail the General director and If he does not answer I will go and knock on his front door in Yellowknife.!!
A family member and boffin with Internet ect ,ect are trying to obtain all the episodes of the series and then maybe I can bring them to SA and we can also enjoy it locally..Time will tell...
O K gents I will be busy today planning for the experience of my life.!!!
(^^) (^^) (^^)
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Thu Aug 09, 2012 1:36 am

vhpy vhpy
A kind pilot from Lacombe took me on flip and I had the opportunity to meet people of interrest..
Very few ML pilots...They fly biggar and better and once they have master that they either start aerobatics or become testouration experts...
I flew with Don, from Lacombe. He owns an Cesna 70 (700) not sure but it is a 1960 something model and it is still being flown like almost daily..!! he also owns a 1945 model aircraft..See pic, in perfect flying condition...And then he also owns an RV 7...
Don took me to Reddeer airport and there I met another noteworthy pilot of 85 yrs.. Who fly almost every day and his licence was renewd for another 2 yrs..His comment was that maybe he himself might expire before his licence does....
Man but that gave me a boost to do something about myself, eating and drinking and so on !!!!!
Anyway I hope you will enjoy the pics...
Attachments
011.JPG
Don my welldoer
029.JPG
Busy with restouration work..
036.JPG
I think your'e guessing which one is 85..
038.JPG
This is the aircraft flown by my frien of 85.!!!
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
meerkat
Learning to fly
Learning to fly
Posts: 53
Joined: Wed Dec 01, 2010 10:10 am

Re: CANADA

Postby meerkat » Thu Aug 09, 2012 4:54 pm

Hi
Laat loop met nog n storie of twee....baie interessant ek hou die spasie dop...dankie vir dit wat jy met ons deel!
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Sat Aug 11, 2012 4:57 am

:evil:
Het lang storie geskryf en verloor..
Ek toets net gou..of dit wil werk..
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Sat Aug 11, 2012 5:30 am

Ek probeer weer..!!!
Laat ek julle n goeie tip gee.!!!Jy gaan nerens sonder jou vrou nie.!!!
Ek dwaal soos n mal ding hier in Kanada rond op soek na Adventure.!!!
En ek verlang na Debbie al die tyd..!!!
Mal.???waar het jy gesien jy kan jou alleen in die helse groot plek geniet as jy alleen is..!!!
Anyway, ek is nou by n plek met die naam 'Piece River'..Dit is Red Indian country...
Red Indian soos in 'Cowboys en croocks'
Die revier is so breed soos Bronkhorstspruit dam lank is.!!!( Bundey? lees jy ) Hier kan n ou vir n Country flip oor die revier vlieg as jy die moed het.!!!
Ek het nou so n derde van my mikpunt om na Yellowknife te gaan bereik..
Nog ten minste so 1000 km. om te gaan.!!!
Met my seconhand stasiewa !!!As ek gaan staan ,???groot k@k.!!!want dit is wyd en ver..!!!
Was deur myly en myle inheemse woude...Langs die pad so paar keer van die inheemse mense gesien duim gooi..net soos in SA..
By die waskamers is daar slotmasjiene waar jy Viagras en kondome kan koop net ingeval jy dalk een van die hitchikers opgelaai het.!!!
Moet ten minste nog n dag hier vertoef om die omgewing te sien en te besluit of ek kmoet wes na die Rokkies of noord na Yellowknife..???
Weet self nie...
My oorheersende gevoel oor die land is .....Ons in SA is helheid agter en die plek wys my hoe baie ons sal moet werk om ons land reg te kry...Wat ek nie glo sal gebeur nie...Tog, hier wil ek nie bly nie...!!!
Manne my uitgaande mail is af....so verskoon my...!!!
Debs ,I love you...xxxx
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: CANADA

Postby nicow » Mon Aug 13, 2012 8:00 am

Geniet dit daar.Is daar darm mooi hitchhikers?
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Wed Aug 15, 2012 4:13 am

vhpy vhpy
nicow wrote:by nicow » Mon Aug 13, 2012 8:00 am
Geniet dit daar.Is daar darm mooi hitchhikers?
Nicow ek kan nie se nie , want as ek een sien kyk ek vinnig weg terwyl ek die versneller bietjie dieper intrap en dan begin ek dink aan vliegongelukke, engine outs, noodlandings en allerhande dinge..!!! (-) (-)
Sal weer later vir julle n vlieg storie moet skryf anders haal die moderators my af..!!!
Ek raak flippen haastig om terug te kom..!!!
(^^)
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Mon Aug 20, 2012 6:24 am

Werk van n internet Backpacers cafee af..
Ek is op n eiland hier langs Vancouver..Ek dink dit is Victoria Eiland..Ek is by Victoria baai..!!! dit is nou nie dieselfde plek waarvan Sonja Herold sing nie!!!
Die eilandtjie is omtrent die grootte van die Vrysstaat..indien nie grooter..!!!
Hulle vee toe my uur lange fantastiese storie wat ek vir julle geskryf het af toe my tyd om is..!!!
Kortliks het ek gese pryse van Aeries hier is duur en Bargains wat nou onlangs verkoop is in SA is rerige baie goeie kope..soos bv die Challenger wat Airhog gekoop het en die trike wat Noel op die forum adverteer het vir R35000 of so-iets...Jislaaik ouens julle het bargains gekoop..!!!!..
Daardie aeries kos Baie duurder hier..!!!Wil nie eers vir julle se nie anders gaan die pryse dalk op en ek soek n aerie.!!!
Ek het met n gesukkel iemand gekry wie vir my AL die vlieg reekse wat hier plaaslik op TV gewys het op n modem afgelaai het..Dit is 100de episodes van vliegavonture hier in di die Noorde van Kanada en Alaska..Die ouens vlieg met Dakotas uit die tweede wereld oorlog en Vlieg na plekke waar daar nie paaie en ander manier is om daar te kom nie..Hulle lewens is elke dag in gevaar en n ou sit behoorlik vas geglue voor die TV om te sien wat hulle waag, waar hulle land en onder watter omstandighede hulle vliegg...!!!En hoe hulle in die moeilikheid beland..!!!n ou kom nie voor die TV weg nie..
Sal moet dink hoe ek gaan maak om nie ge-arresteer te word as ek die materiaal daar versprei nie..Wonder net waarom ons plaaslike SAUK mense wie gereeld die wereld vol reis op soek na matertiaal nog nie vir ons hierdie reekse gekoop het nie.!!!..Anyway ek het dit alles en moet dalk n lunch reel met een van die base daar by die SAUK.!!! hie.. hie..hie...
Ek beter hierdie deursit anders verloor ek dit weer...my tyd is om
(^^)
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: CANADA

Postby nicow » Mon Aug 20, 2012 7:32 am

Jy moet dit daar geniet... (^^)
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
Asterix
Top Gun
Top Gun
Posts: 637
Joined: Thu Jan 26, 2012 5:38 pm

Re: CANADA

Postby Asterix » Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Kom nou terug sodat ons op Elandskamp kan kom kuier. Ek sien jy was nou lank genoeg daar! Ek gaan so rondom eerste week in Oktober van Beginsel af terugvlieg noorde toe na 'n week of so verlof - gaan jy by Elandskamp wees?
gegoordilia
Slow starter
Posts: 1
Joined: Tue Aug 21, 2012 4:01 am
Location: Israel
Contact:

Yes

Postby gegoordilia » Tue Aug 21, 2012 4:07 am

+1. this is very interesting
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Tue Aug 21, 2012 4:56 am

vhpy
Asterix wrote:Kom nou terug sodat ons op Elandskamp kan kom kuier. Ek sien jy was nou lank genoeg daar!
Yes teen Oktober sal ek al los wees...Ek en Debs sal eers bietjie honeymoon gaan hou as ek terug is... ^ ^
gegoordilia wrote:+1. this is very interesting
Glad to see some-one from your country understand my writings... vhpy

Was vandag met die aeries deurmekaar wat op skids hier in die baai van Victoria land en die toeriste op outings neem..
Vier 10 sitplek aeries heeldag besig..om al die toeriste te hanteer teen R1800 per 30 min flip..!!!

Sal later pics opsit.. Slaap weer saam met die backpackers en werk van hulle desctop af...Die internet hiet in OOMBLIKLIK...as ju u tube toe gaan en aflaai is dit oombliklik...Shoe !!! dis lekker. daar in Bredell sukkel ek n halfuur om een pic af te laai..!!!!

Thanks for reading my writings...
Dankie Nico..
Praat weer later as ek by my eie laptop is.!!
(^^)
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...
User avatar
Air Hog
The Boss
The Boss
Posts: 1783
Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria

Re: CANADA

Postby Air Hog » Fri Aug 31, 2012 6:35 am

Nou Paul, het die stories opgedroog? Ons wil weet!!
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: CANADA

Postby nicow » Fri Aug 31, 2012 12:23 pm

Air Hog wrote:Nou Paul, het die stories opgedroog? Ons wil weet!!
Hy wil nou huistoe...
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
User avatar
Blue Max
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1458
Joined: Mon Aug 25, 2008 9:00 pm
Location: Elands River Bush and Quad Camp. Loskop Valey S25 01 55.70 E029 08 02.35

Re: CANADA

Postby Blue Max » Sat Sep 01, 2012 6:26 am

:( :(
Sorry manne ek het julle baie afgeskeep.
Deels omdat ek n wrede aanval van troukoors gekry het .
Die koors het my buite-aksie gelaat vir etlike dae..
Die ergste is verby en die datum is reeds bepaal..!!! (!!) (!!)
Intussen wil ek net vir Airhog die foto,s wys van n Challenger wat hier in n hanger staan en verweer...
Die eienaar wil rwee en n half maal die prys he wat hy vir daardie een van hom betaal het.!!!!
Dan is daar ook n ander pic wat aan ons verduidelik wat 'een perdekrag' beteken..
Manne, oor twee dae klim ek op die aerie en ek kan nie wag nie...
Het die softness belowe ek sal vir n maand nie van aeries praat nie..!!! maar ek het natuurlik gelieg want ek vermoed dit behoort so na twee weke weer veilig te wees om in daardie rigting te begin praat.!!! :lol: :lol:
Geniet..
Attachments
006.JPG
vir die slim ouens.
011.JPG
Challenger
Ek praat jou thaal...
Visit www.opencockpit.co.za to read about my Namibiee adventure...

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests