BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Bultfontein fly-in datum verskuif na 14 Maart 2009. Wil julle almal hier he. Kom geniet ons boeregasvryheid en gratis brekkie.
Last edited by djjk on Wed Feb 04, 2009 9:03 pm, edited 1 time in total.
- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Het n trou aan gehad op julle eerste datum, en is nou bly om te sien die datum het geskiuf so sien julle daar.
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Hierdie boer sal daar wees dankie.
- Frequent Flyer
- I hate bird strikes
- Posts: 300
- Joined: Mon Feb 11, 2008 12:02 pm
- Location: george - jabiru factory
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
will try to make it as well
Stephan Du Plessis
Freq 118.90
FAGG - RW 11/29
With My head in the clouds and my feet on the ground! or is it the other way around?!
082 921 5396
Freq 118.90
FAGG - RW 11/29
With My head in the clouds and my feet on the ground! or is it the other way around?!
082 921 5396
- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Madala hoeveel van julle in bloem gaan deur bultfontein toe want ek het gedink ek wil die vrydagmiddag deur kom en dan saam met julle deurvlieg en dan weer vroeg sondag terug aliwal toe.
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Boatch,ek skat ons gaan so tussen 15 en 20 airies wees,natuurlik is dit nou al die kategoriee saam
en as die weer mooi is.Soos jy jy seker weet is die Bultfontein fly -in altyd n wenner en jy en Redroman is
is welkom om by ons groep aan te sluit.N.S.Bring al die Aliwal-Noord manne saam!!!
en as die weer mooi is.Soos jy jy seker weet is die Bultfontein fly -in altyd n wenner en jy en Redroman is
is welkom om by ons groep aan te sluit.N.S.Bring al die Aliwal-Noord manne saam!!!
- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Dankie Madala ons sal nader aan die fly in weer gesels want die vrouens sal dalk met die motors deur ry .
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Baie dankie julle manne , bly om te sien julle gaan ons ondersteun. Julle is welkom om Vrydag aand by ons ook te kom oorbly hier is `n paar gastehuise en n koshuis ons sal sekuriteit by die lughawe he.Laat weet net Dirk by( nul agt drie 5 sewe 2 vyf 2 vier 2) .Groete
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Wat is brekkie?
djjk wrote:Bultfontein fly-in datum verskuif na 14 Maart 2009. Wil julle almal hier he. Kom geniet ons boeregasvryheid en gratis brekkie.
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS
Hallo johnsa, jammer oor die spelling .`n Brekkie is `n lekker boere ontbyt . Kom kuier en jy sal verstaan.( 14de maart 2009)
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
hallo dirk ,is Aircraft & Aluminium Welding se stalletjie bevestig , moet ek vooruit betaal , gee net al julle detail ,dankie danie .
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Manne,ek verstaan DJ OSSEWA gaan die vermaak saterdagaand verskaf.Daai kerels is baie snaaks
en entertaining,beslis die moeite om dit by te woon-even die souties laaik hulle!!
Support boeregasvryheid op sy beste.
Ek vlieg met my savannah en sal graag ander sav eienaars wil ontmoet.
en entertaining,beslis die moeite om dit by te woon-even die souties laaik hulle!!
Support boeregasvryheid op sy beste.
Ek vlieg met my savannah en sal graag ander sav eienaars wil ontmoet.
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Madala
Ek beplan om ook daar te wees as die weer saamspeel. Dit sal my eerste keer wees. Watse akkomodasie is daar of is tent OK? Sien my PM aan jou.
Ek beplan om ook daar te wees as die weer saamspeel. Dit sal my eerste keer wees. Watse akkomodasie is daar of is tent OK? Sien my PM aan jou.
ZU-FYX / ZU-RBY
@ Ingwe/Laser
@ Ingwe/Laser
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
Rudolph,jy kan jou tent gebruik maar daar is ook n gastehuis beskikbaar.Die regte ou om mee te praat is
DIRK KOTZE 0832575242.Hy is ook n sav eienaar en vlieenier.
Ian Wylde,can we expect to see you as well?
DIRK KOTZE 0832575242.Hy is ook n sav eienaar en vlieenier.
Ian Wylde,can we expect to see you as well?
- Willie
- The sky is all mine
- Posts: 463
- Joined: Sun Jun 18, 2006 7:23 pm
- Location: Phalaborwa
- Contact:
Re: BULTFONTEIN WINGS & WHEELS 14 MAART 2007
My geboortedorp ..............Sal 'n KR2 daar kan land? Avgas beskikbaar? Wat vewag julle die meeste, Microlights, Sports of blik aeries? Is daar 'n prys vir die ou wat die versrte vlieg?
http://www.africa-24.com/results3.php?p ... pa=fe_path
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985
ZS-APM C182
ZS-UJC Hatz
ZS-VTV Thunderbird MK4
ZU-EJD Thorp T-18
ZS-PPT Tecnam Sierra
ZS-UGS VP2
ZS-UNC KR2
ZS-AEG Trike (Crashed @ Hippo Pools))
ZS-DMW Tripacer Crashed 1985
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests