Ek het n 582 blou kop te koop. Die ure is rondom 600. Hy het n 4.00 E-ratkas op waarvan die starter beskadig is. Daar is n volledige uitlaatstelsel met carbs. Let wel daar is geen elektriese stelsel op die engin nie. Die plan was om die 582 om te ruil met die 503 en intussen is die trike verkoop.
Prys; R22 000
Pieter
Nr. 0788593328
Rotax 582 te koop
-
- Looking at the sky
- Posts: 5
- Joined: Wed Jun 20, 2018 9:33 am
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 94 guests