Hi Julle
Ek gaan saterdag n RV7 by Vilankulo's in Mozambique haal. Hy het n briek probleem. So vlieg met airline daar na toe, maak hom reg en dan vlie ek hom wonderboom toe. Sal by Polokwane stop vir n stamp in my pas boek
Sal fotos op laai van die trip
Groete
Goose
Goose migration Vilankulo's na Wonderboom
-
- The Big Four K
- Posts: 4958
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom
Geniet dit,en veilig vlieg!Goose wrote:Hi Julle
Ek gaan saterdag n RV7 by Vilankulo's in Mozambique haal. Hy het n briek probleem. So vlieg met airline daar na toe, maak hom reg en dan vlie ek hom wonderboom toe. Sal by Polokwane stop vir n stamp in my pas boek
Sal fotos op laai van die trip
Groete
Goose
Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom
Eks terug by die huis,wel n dag later maak eks hier. Sal more die storie en fotos opsit
Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom
Ons vlug by LAM is met 3ure vertraag toe moes ons saterdag oorslaap in mozi. Baie lekker hotel gekry, R700 p/p sal weer daar gaan kuier. Pervekte vlieg weer sondag, vlieg tyd was 3.1 ure van vilankulo tot wonderboom.
-
- The Big Four K
- Posts: 4958
- Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
- Location: Mooketsi,Duiwelskloof
- Contact:
Re: Goose migration Vilankulo's na Wonderboom
Wow,lyk of dit net lekker was-dankie vir die fouties
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests