Page 1 of 1

Apple I Pad

Posted: Wed Sep 25, 2013 3:25 pm
by le boss
Hi julle slim fundi’s. Help asb hierdie BAIE dom ou. :oops: :oops: :oops: Ek het n mooi Apple I-Pad Mini gekry. Nou die dag sien ek die ander ouens het kaarte af gelaai op hulle tablets en gebruik die I-pad nou sommer as n navigasie instrument in stede van die papier kaarte.
Op watter web-blad moet ek die kaarte soek en hoe gaan ek te werk om dit af te laai? Wat is die koste...? :?:

Re: Apple I Pad

Posted: Wed Sep 25, 2013 3:38 pm
by nicow
Ek sal jou wys wanneer jy vanmiddag kom vlieg...

Re: Apple I Pad

Posted: Thu Oct 03, 2013 11:48 am
by Ali22
We only have 6 days and the criteria is to experience true South African hospitality. We are planning on a couple of farm road landings and some "off the beaten track" flying. I will be equipting my Safari with a pair of serious 9.00 x 6 tyres with upgraded axles and dual brake calipers per wheel for those short fields. The planned route is as follow: