Page 1 of 1

Commercial use of a Gyro

Posted: Thu Jun 02, 2011 6:05 pm
by Hendrik7
Good evening

What are the legal requirements to use a Gyro for game counting/culling?

Regards

Hendrik

Re: Commercial use of a Gyro

Posted: Tue Jun 07, 2011 10:13 am
by Hendrik7
Vir julle wat wonder wat die antwoord is op my vraag, die volgende:

Die pilot moet ’n CPL hê en natuurlik ook ’n Gyro lisensie
Dan het die Gyro ’n CAA A.T.F. nodig soos vir opleiding
Die AOC van die maatskappy wat die werk doen word aangepas

Dit is dit, geen Game/Cull rating nodig nie.

Groete
Hendrik