Se vir hom hy moet daai spaar vrakkie voer kraal toe vat dat hy kan vet word, die FOX wag vir homavgas wrote:Dalk het die ou wat groot lus na hom kyk se spaarbussie genoeg in dat julle kan praat en FIB hier te los
Kitfox 7 SS for Sale (Sold)
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Hy lees hier maar praat nie
Wanneer hy my weer sien sal hy my aanvat oor my post
Sy vrou dink hy het 'n affair maar hy beweer hy droom oor die Fox.
Wanneer hy my weer sien sal hy my aanvat oor my post
Sy vrou dink hy het 'n affair maar hy beweer hy droom oor die Fox.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Is daar n verskilavgas wrote:Sy vrou dink hy het 'n affair maar hy beweer hy droom oor die Fox.
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Ja die Fox se affair is minder complicated
Goose wrote:Is daar n verskilavgas wrote:Sy vrou dink hy het 'n affair maar hy beweer hy droom oor die Fox.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Small deposit , wrong address and we arrange installments in court
Hell Hans ek kan nie glo die airy is nog nie verkoop nie. Ek glo daar is baie wat graag wil maar dit net nie kan bekostig nie. ( soos ek )
Hell Hans ek kan nie glo die airy is nog nie verkoop nie. Ek glo daar is baie wat graag wil maar dit net nie kan bekostig nie. ( soos ek )
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Goose, gaan jy haar "Tailwheels to Nylstroom" toe bring met "For Sale" lappe aan die prop?
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Nee Baas Thysthys bas wrote:Goose, gaan jy haar "Tailwheels to Nylstroom" toe bring met "For Sale" lappe aan die prop?
Hy is in vir n diens met nuwe ATF, sal nie klaar wees voor die fly-inn.
Wie weet hy gaan dalk een van die dae nelspruit toe
Groete
Goose
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Jy moet so aanhou dan eindig die Fox hier in Nylstroom
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Praat met hom hy gaan uitmis op die eenavgas wrote:Jy moet so aanhou dan eindig die Fox hier in Nylstroom
Re: Kitfox 7 SS for Sale
Wel hy het uitgemis die Fox verhuis see toe. Hy het n goeie huis daar gekry . Nou gaan my ander girlfriend alleen voel in so groot hangerGoose wrote:Praat met hom hy gaan uitmis op die eenavgas wrote:Jy moet so aanhou dan eindig die Fox hier in Nylstroom
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 27 guests