AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
-
- Ready for the first flight
- Posts: 43
- Joined: Tue Aug 10, 2010 9:50 am
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Dagse Ernst, is die cruise speed knots of Km/h
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Dit is in km per uur
Hy vlieg gemaklik teen 110 km per uur en stol so teen 50 km per uur
Hy vlieg gemaklik teen 110 km per uur en stol so teen 50 km per uur
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Hy cruise so teen 110kph.
Stall teen 50 kph.
Stall teen 50 kph.
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Sy oorspronklike radio is terug in die vliegtuig..
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 101
- Joined: Thu May 24, 2007 4:10 pm
- Location: vryheid
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
seker n dom vraag maar kan ek die vliegtuig met n ppl vlieg of slegs met lsa/mpl license
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
jy kan , dis net n conversion... so met n PPL kan jy microlights en LSA vlieg, MAAR nie n trike en gyro nie daar voor het jy n ander lisensie nodigattaltitude wrote:seker n dom vraag maar kan ek die vliegtuig met n ppl vlieg of slegs met lsa/mpl license
-
- First solo
- Posts: 80
- Joined: Wed Jun 05, 2013 5:32 pm
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Hi Ernst
Soos ek van jou vorige skrywes gesien het soek jy n twee sitplek vliegtuig.
As jy nog nie n tweesitpek vliegtuig het nie ons ( my seun en ek ) het n aviatika enkel sitplek
en n challenger. As jy miskien sou belangstel in die challenger ( 45 uur van nuut ) stuur my
n direkte mail na jdewet@mweb.com.na.
Miskien kan ons n ruil , huurkoop , leen , steel stelsel uitwerk tussen ons.
Al probleem is ons sit in Swakopmund Namibia
groete
Johan de Wet

- Posts: 77
- Joined: Mon Aug 22, 2005 11:50 am
- Location: PORT ELIZABETH
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Hierdie aerie gaan more bietjie see lug inasem
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
Mooi........... Hou ons op hoogte............
PR
PR
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER_ SOLD
Sold sorry !!
-
- Pre flight checks done
- Posts: 36
- Joined: Thu Apr 10, 2014 3:36 pm
-
- First solo
- Posts: 77
- Joined: Mon Aug 22, 2005 11:50 am
- Location: PORT ELIZABETH
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
By die kus klim die ding nou soos n jet!
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 117
- Joined: Mon Sep 25, 2006 3:56 pm
- Location: Most Power Stations & selected Mines
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER_ SOLD
Why you sorry?? You should be happy you got a buyer boeternstvander wrote:Sold sorry !!
To fly is Heavenly but to Hover is Divine!
-
- First solo
- Posts: 77
- Joined: Mon Aug 22, 2005 11:50 am
- Location: PORT ELIZABETH
Re: AVIATICA 890 SINGLE SEATER ( baby mic )
The Aviatika is an awesome plane.....but not for internet pilots....
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 45 guests