Page 3 of 3

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Sep 09, 2015 10:16 pm
by Massimo
Landed there a few weeks ago. Lekker Runway (^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Sun Sep 13, 2015 4:54 pm
by Blue Max
vhpy
Massimo wrote:Landed there a few weeks ago. Lekker Runway (^^)
Good.
I have just cleared an extra 50 M onto the runway and it will now be 400 M in length once I have leveled the addition..

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Fri Oct 02, 2015 9:01 pm
by Blue Max
vhpy
12 M sliding gates requires quite a lot of labor.!!
In my view more than that of a 400 m runway.
Was gelukkig om items wat op die plaas rond gele het te ruil vir die dienste van n TLB . vhpy vhpy
Die runway kort n windkous en n finale sleep met n sleepyster.
Die taxiway is klaar.
Die 12 m hekke is afgehandel.
Die hanger kort n deur.
Sal moontlik hierdie naweek my trike soontoe vlieg.
A small step for the observer, but a major leap for Oom Paul.!! vhpy
Sal laat weet wanneer ons n inwydings brekkie organize.! vhpy vhpy

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Tue Oct 13, 2015 1:06 pm
by Blue Max
:shock:
Had a big shock.
Because of the drought and wind a huge fire started and ended on the farms border.
Luckely I used a TLB the previous 12 days to clean the bush and rubbish and grass surrounding the house and hanger.
Was thus saved from a disaster.! :) :)
I now have the runway in place and it is lengthened to 400m and as smooth as ...? ( it is smooth!)
Still a bit dusty as we are waiting for the rain to solidify the work on runway and taxiway because a lot of soil was moved.
Also we need to put a windsock in place which I have two of but waiting for a pole to present itself to me.!
Then my beacons on the Escom wires are not high enough and also not large a enough.
Otherwise it is safe to land there.
Once I have moved in myself in a month or two we will celebrate with a chop and pap free of charge.!
I flew my trike in the other day and landed in a seriously pumping crosswind.
So amper amper het ek my gat gesien nog voordat ek daar was.
Sal my landing beskryf as die tweede k@kste van my loopbaan. Gelukkig was daar niemand wat gesien het nie.
My aerie staan in die hanger. Die woonstel vir die werker is 99% klaar en Eskom is al voor die deur afgelewer.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Tue Oct 13, 2015 1:26 pm
by Blue Max
:)
Voorheen:

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Oct 14, 2015 6:42 am
by Wallaby
Sjoe oom Paul, hier is al baie werk en baie geld in die projek. Lyk very smart, hoor.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Oct 14, 2015 11:46 am
by Madman
Wow Oom Paul ##

Die is nou insane, lyk baie mooi vhpy Gaan Oom kom kuier..sal lekker wees ##

(^^)

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Wed Oct 28, 2015 3:40 pm
by Madman
Darem is Oom se runway langer as die een... ##

http://www.youtube.com/watch?v=aWqJE4xQSck

Juancho E. Yrausquin Airport

The airport, named after the Aruban Minister Juancho Irausquin, has the shortest commercial runway in the world, only 396 meters (1,299 ft) long, flanked on one side by high hills, with cliffs that drop into the sea at both ends.[1]

Although the airport is closed to jet traffic, regional airline propeller aircraft are able to land there under waivers from The Netherlands Antilles' Civil Aviation Authority. The most common aircraft to land there are the Twin Otter and BN-2 Islander.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Fri Jan 22, 2016 12:20 am
by ME 109
Baie geluk en voorspoed met die projek, oom Paul. Dit is 'n puik stuk(harde)werk (^^) Ek kom inloer/vlieg sodra ek weer vir 'n slag by die huis is :wink: Groete uit Brazil vhpy

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Thu Feb 25, 2016 3:18 pm
by Blue Max
vhpy
Hi, Dankie almal vir die belangstelling in die projek wat nou as afgehandel beskou kan word.
Gedurende die afgelope jaar het ek die twee slaapkamer huisie gerestoureer en alle skade aan die huis en eiendom wat vir 4 jaar leeg gestaan het en gevandaliseer is herstel.
Die een stoor het ek herstel en n ou sal 3 trikes daar in kan bere.
Die ander stoor het ek omskep in n een slaap kamer woonstel met stort en kombuisie.
Die ander stoor het ek n werkswinkel van gemaak en beplan om voor ek die emmer skop weer my houtwerk bedryf aan die gang te kry.!
Ek het solar krag en Evkom krag. Daar is n gasstoof en n donkie wat met vuurmaak hout werk. So ek kan operate sonder stadsraad dienste.
Dan het ek twee tanks langs die groot stoor aangebring en ek slaag daarin om al die water wat op die dak val in tanks te versamel.
Die 10,000 litt wat ek so versamel sal my dwarsdeur die winter vat as die boorgat in die droogte oppak.
Ons het n lekker inwyding en braai gehad en saam met n fun kompetisie is Yzervark nou op die map geplaas.
Elke dag as die locals vlieg kom se hulle vir my more met n lekker lowflying groet. Dankie manne.!! dit maak my dag vir my.!!!
Ek sit n pic of twee op.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Fri Feb 26, 2016 7:25 am
by Tumbleweed
Fantastic.

Re: HANGER AND RUNWAY DREAM PROJECT.

Posted: Fri Dec 30, 2016 7:00 am
by Cacofonix
Baie mooi Blue Max. I loved the story. I'm too little on microlighters but lets hope it changes as it inspires me to fly more often reading such posts vhpy