Page 8 of 9
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Thu Jul 21, 2016 8:01 pm
by Goose
Nou wat vlieg die fox al
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Tue Jul 26, 2016 8:30 pm
by Jean Crous
Goose wrote:Nou wat vlieg die fox al
Ai oom Gans,......die ontwikkeling van die nuwe Cubby neem al my tyd en geld in beslag. Maar ek dink die endproduk gaan die moeite werd wees. Ek werk so tussendeur aan die Fox, elektries is gedoen, enjin start en loop mooi. Nou besig met die cowls.....top cowl is in die mould, begin more met onderste cowl.
Meskien moet ek n thread begin vir die Cubby........
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Thu Jul 28, 2016 6:46 pm
by Tortoise man
hi jean ek het nie geweet jy ontwikkel n nuwe cubby nie vertel meer asb
gr
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Sun Jul 31, 2016 6:36 pm
by Jean Crous
Tortoise man wrote:hi jean ek het nie geweet jy ontwikkel n nuwe cubby nie vertel meer asb
gr
Geagte Meneer Skilpad...
.....kom kuier vir my dan sien jy waarmee ek besig is.
The new Cubby is going to be a huge improvement on the old one, more toward the Super Cub
Jean.
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Mon Aug 01, 2016 7:37 pm
by Goose
Jean Crous wrote:Goose wrote:Nou wat vlieg die fox al
Ai oom Gans,......die ontwikkeling van die nuwe Cubby neem al my tyd en geld in beslag.
Meskien moet ek n thread begin vir die Cubby........
Maak so liaak om nuwe bouwerk te volg
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Sun Nov 20, 2016 9:28 am
by Jean Crous
As my situation has changed a bit, with the development of the new Cubby , I will sadly have to think of selling this Kitfox when she is done (not much more to do ). Anyone interested can contact me on my cell 072 6716 240. Now is a good time for a new owner to choose a colour scheme to their liking as the whole aircraft is painted in white
Jean.
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Tue Dec 06, 2016 8:41 pm
by Jean Crous
Year end is upon us.......eish... now I will have some time for the Fox again.
J
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Sat Jan 07, 2017 9:38 pm
by Goose
Hoe ver trek die een J
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Tue Apr 04, 2017 9:41 pm
by Jean Crous
We have worked on this one again between other projects.........EISH....I wish there was two of me.....then the work will get done.
Jean.
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Wed Oct 11, 2017 8:16 pm
by Goose
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Fri Oct 13, 2017 12:21 pm
by Jean Crous
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Fri Dec 01, 2017 7:49 pm
by Jean Crous
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Fri Dec 29, 2017 2:55 pm
by Goose
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Mon Dec 17, 2018 3:33 pm
by Goose
Jean wat gaan aan met die foxie? Het jy al vordering gemaak of staan hy nog after in die hoek.
Re: Kitfox no:649 / ZU-IHM
Posted: Fri Dec 21, 2018 5:25 pm
by Jean Crous
Goose nee ons werk so stadig tussen ander jobs aan hom. Die enjin start, bedrading is gedoen , instrumente paneel is in.Ons het vir hom n baggage box gemaak agter die sitplek, van aluminium nogal en met mat beklee. Ons moet nog deure se glas doen , cowls en voor ruit, dan is hy klaar.
Hy sal te koop wees wanneer hy klaar is, .....
my spaar vark is leeg.....
Jean.