Page 5 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 30, 2014 8:51 pm
by Goose
avgas wrote:Laaik net gat skuur :lol: :lol:
Nou praat jy :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:22 pm
by Goose
JeanTree wrote:Ok jy het my op die hot spot nou. Ek sal more n paar fotos neem en n thread hier begin :lol:
Groete
Jean.
Ons wag :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jul 03, 2014 8:05 pm
by Jean Crous
Goose wrote:
JeanTree wrote:Ok jy het my op die hot spot nou. Ek sal more n paar fotos neem en n thread hier begin :lol:
Groete
Jean.
Ons wag :twisted:
Ok my mooi baas, ek was weg vir so 2 dae, sal more kyk (-)
J

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Aug 02, 2014 9:12 pm
by Goose
.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Aug 02, 2014 10:05 pm
by avgas
mooi man mooi (^^) (^^)
ek het weer lekker gespeel met die 4 vandag :wink: vhpy vhpy

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Aug 03, 2014 6:59 pm
by Air Hog
Dis nou wragtig pragtig!! (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Aug 04, 2014 8:31 pm
by Goose
avgas wrote:mooi man mooi (^^) (^^)
ek het weer lekker gespeel met die 4 vandag :wink: vhpy vhpy
Een van die dae speel ek saam :wink:
Air Hog sal nie van jou vergeet nie (^^)

Vat more die cowls werk toe om te gaan pas

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Aug 05, 2014 7:44 am
by Air Hog
Air Hog sal nie van jou vergeet nie (^^)
Sê my Hans, moet ek mooi aantrek vir die flip? vhpy

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Aug 05, 2014 10:13 pm
by Goose
Air Hog wrote:
Air Hog sal nie van jou vergeet nie (^^)
Sê my Hans, moet ek mooi aantrek vir die flip? vhpy
Wat jy aantrek is die minste van jou worrie's, soek solank n kooper vir jou jeep :twisted: :twisted: :twisted: dit gaan n duur flip wees RV is nie goedkoop nie

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Aug 06, 2014 6:38 am
by Air Hog
Wat jy aantrek is die minste van jou worrie's, soek solank n kooper vir jou jeep :twisted: :twisted: :twisted: dit gaan n duur flip wees RV is nie goedkoop nie
Nee jong, dis vir manne met geld, ek is nie in daai klas nie. :( :lol:

Maar, 'n man mag droom. Miskien wen ek die Lotto, ek moet net speel. :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Aug 06, 2014 7:45 am

Lotto???? ek speel dan en ek wen nie eers nie. As ek geld wil he dan moet ek daarvoor werk 8)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Aug 06, 2014 8:51 pm
by Goose
avgas wrote: As ek geld wil he dan moet ek daarvoor werk 8)
Ek dink ek moet jou kom sien, dink ek doen iets verkeert. Werk hard maar het nooit geld nie :shock: :shock: :lol: :lol: :lol: :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Sep 22, 2014 2:37 pm
by Air Hog
Ek is seker die RV8 vlieg nou al...

Oom Gans, laat weet bietjie man!! :shock:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Sep 22, 2014 8:32 pm
by Goose
Air Hog wrote:Ek is seker die RV8 vlieg nou al...

Oom Gans, laat weet bietjie man!! :shock:
Ek wens dit was die geval, maar hy vlieg nog nie en om als te kroon kan ek nie die fotos op laai van die vordering nie. Nog net +/- 50 rivets en die vlerke pas dan gaan hy paint shop toe.

Air Hog kan jy nie dalk vir my n foto hier by sit as ek hom vir jou Mail nie ASB

Groete
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Sep 23, 2014 8:24 am
by Air Hog
Hi Hans, mail johan dot welman At vodamail dot coza