Page 13 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Mar 16, 2015 7:20 am
by Air Hog
Hi Hans, baie geluk met die windpomp lisensie. (^^) (^^) (^^) vhpy

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Mar 16, 2015 8:22 pm
by thys bas
BAIE geluk Hans, jy doen baie goed, ons is trots op jou.

Vlieg veilig met die woer-woer Ouboet.

Jean, (my ab initio instrukteur met die meeste geduld in die wereld) het vir my vertel toe ons eendag daar op die Boom by 'n chopper wat oefen om te hover verby-taxi:
"As jou vlerke so vinnig draai is jy besig om te spin!! Doen dadelik spin recovery!! "
Hy was nie regtig 'n groot fan van woerwoers nie.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Mar 17, 2015 7:10 am
by thys bas
Baie geluk met die eerste start (^^) (^^) (^^)

Daai engine loop mooi, klink net soos RV moet (^^) (^^) (!!)

Wees versigtig en moenie nou rush nie.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Mar 17, 2015 7:54 am
by nicow
Wow,baie geluk (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Mar 17, 2015 9:05 pm
by Goose
Wie kan help om video op te laai van eerst staart na twee jaar rebuild :?:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Mar 18, 2015 6:36 am
by Kingfisher
Gavin aka Tailspin

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 22, 2015 5:56 pm
by Goose
Amper daar, hy kry vrydag inspeksie deur CAA. Dan kan die lekker begin :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Mar 22, 2015 8:59 pm
by Induna
ai man, ons kan nie wag om te sien hoe sy vlieg nie...!!! lekker man, lekker!

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Mar 23, 2015 9:20 am
by Air Hog
Mooi man!!! (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Mar 27, 2015 8:23 pm
by Goose
Wel daar staan hy reg om te vlieg maar n papier hou hom op die grond :twisted: Hoop om teen donderdag caa daar te he vir inspeksie :wink: dinge het net nie uitgewerk om die week die inspeksie te doen, die week is net 5 dae te kort :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Mar 27, 2015 8:33 pm
by Induna
Ek glimlag en huil op diesefdte tyd...! Ek glimlag want die vliegtuig is so mooi en jy het regtig n goeie job gedoen... Ek huil want ek het nie ook so n mooi aerie nie!!!

Baie geluk!!

Jacques (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Mar 27, 2015 8:38 pm
by Goose
Induna wrote:Ek glimlag en huil op diesefdte tyd...! Ek glimlag want die vliegtuig is so mooi en jy het regtig n goeie job gedoen... Ek huil want ek het nie ook so n mooi aerie nie!!!

Baie geluk!!

Jacques (^^)
Dankie J

Een van die dae voel ek soos jy nou voel, as jy jou nuwe airie klaar het :twisted:

Groete
Hans

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Mar 30, 2015 8:04 am
by nicow
Dis baie mooi!! (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Mar 30, 2015 2:19 pm
by Jean Crous
Hey Goose, was daai CAA "spanspektuer" al daar ? :twisted: vhpy
Jean.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Mar 31, 2015 2:25 pm
by IceAge
Hans,

Ek wil nou nie vloek nie so ek sal maar net sĂȘ daai vliegtuig is 'Mooier as 'n mooi meisie wat lelik sit'.....

Baie geluk met 'n 'stunning' projek..... Hoop ons sal haar ook by Kroon te siene kry. Sonder die kragdrade is die runway nou lekker lank en kan die vinnige jette ook daar kom kuier. (^^)

Verf jy net jou eie vliegtuie of doen jy ander ook?? My Sannah sal self so 'n 'paint job' waardeer

Groete
Deon