Page 1 of 16

RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 17, 2013 7:50 pm
by Goose
I have sold my Citabria and the new owner said they will post on the Citabria rebuild page.

I have found my dream plane, I must just rebuild it.
So here we go :wink:

Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jun 20, 2013 4:05 pm
by thys bas
Baie geluk Goose!

Die skade lyk nie so erg nie, behalwe dat die brandblusser weg is :shock: Die res lyk nog heel OK en maklik herstelbaar :roll: Hoe lyk die enjin en prop?

Best of luck with the rebuild, keep us posted (^^) (^^) (^^) (!!)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jun 20, 2013 9:18 pm
by Goose
Hi Thys

Dit lyk nie so erg nie, maar omtrent als voor die spar is gebuig. Het die nodige parte van Vans af gekry.

Die prop shop kon die prop regmaak op die airie(net die punte het grond geraak) so ek het nie nodig om shock-load op die engin te doen nie.

Groete

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 24, 2013 5:43 pm
by German
Baie skade is seker gedoen toe hulle die ou se been losgekry het

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jun 24, 2013 8:58 pm
by Goose
German wrote:Baie skade is seker gedoen toe hulle die ou se been losgekry het
Die brandweer het hulle kaans gebruik om hulle toerusting te toets :evil:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jun 25, 2013 6:15 pm
by Tortoise man
Wat het gebeur met die RV.
Waar begin n man met so projek.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jun 25, 2013 8:28 pm
by Goose
Tortoise man wrote:Wat het gebeur met die RV.
Waar begin n man met so projek.
Dis n stertwiel as jy sit en snot pik gaan hy jou n les leer :twisted: . Het gaan gras sny langs Kimberly se baan na n dwars wind dinge omgekrap het :evil:

Begin maar op n punt sal wel klaar kry (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jun 26, 2013 9:16 pm
by Goose
.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jun 27, 2013 8:08 pm
by thys bas
Op die foto kan mens nie sien waar die pilot se voet vasgesit het nie, en ook nie of daar dalk 'n beter manier was om die arme mens se voet /been daar uit te kry met minder skade aan die vliegtuig nie. Maar dit lyk nogal woes dat hulle die vliegtuig moes opkerf om die been uit te kry :shock:

Is daar groot struktuur skade of is dit beperk tot "skin, panels and bulkheads"? (Behalwe die onderstel en die monteerpunte daarvan natuurlik). Is die onderstel aan die spar vas of voor die spar op sy eie montering?

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Jun 28, 2013 9:58 pm
by Goose
Al die geknip was verniet :( hulle het die 8 opgelug en die onderstel terug getrek tot daar genoeg plek was om sy voet uit te kom. Die skade is nie te erg nie (skins,rips en so aan)

Dankie tog die onderstel het sy eie box struktuur en is nie deel van die spar nie.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Jun 29, 2013 8:10 pm
by Goose
.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Jun 30, 2013 8:31 am
by Robbie Shaw
Looking good keep the posts coming....

I am sure it going to be fantastic when you have it ready and lined up...

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jul 03, 2013 7:42 pm
by Goose
Hoop ek kry als weer op hulle plekke :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jul 04, 2013 7:23 am
by nicow
Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is (!!)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jul 04, 2013 11:49 am
by Air Hog
nicow wrote:Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is (!!)
Dis die enigste manier wat ou Goose werk!