RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Mooi Hansman
Nog op koers vir in die lug teen einde Februarie!!!
Onthou, eerste flip is myne.
Nog op koers vir in die lug teen einde Februarie!!!
Onthou, eerste flip is myne.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Nee nee nee eerste flip is myneAir Hog wrote:Mooi Hansman
Nog op koers vir in die lug teen einde Februarie!!!
Onthou, eerste flip is myne.
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
OK, lets rephrase: Die eerste Pax wat jy opvat!!!!!Goose wrote:Nee nee nee eerste flip is myneAir Hog wrote:Onthou, eerste flip is myne.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Kon nie beacon bekostig nie, toe kry ek maar die keps
Eerste keer in die airie op my plek
Eerste keer in die airie op my plek
Re: RV 8 Rebuild
Daai is nie 'n RV smile nie
Wag tot hy gevlieg het dan moet jy passop vir rek merke om die gesig
Wag tot hy gevlieg het dan moet jy passop vir rek merke om die gesig
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: RV 8 Rebuild
Ek dink ook so maar dis hoe ek gevoel het na 2ure in RV10 en 2ure in RV7 vir saterdag en altwee was neuswielleavgas wrote:Daai is nie 'n RV smile nie
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Hans, hoe lank nog voor sy vlieg??
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Wow!!!,dis baie mooi!
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
-
- Almost a pilot
- Posts: 162
- Joined: Mon Dec 24, 2012 11:17 pm
- Location: Rwanda- Work, Grassland sports facility home base
Re: RV 8 Rebuild
Hans,
BLY ek het jou gister ontmoet,......... was nice
jou rv lyk bak! !!
Veilig vlieg
pit bull
BLY ek het jou gister ontmoet,......... was nice
jou rv lyk bak! !!
Veilig vlieg
pit bull
Blessed By THE BEST.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1259
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Mnr Gans, dit is regtig wel gedaan, sy lyk pragtig
Jean.
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: RV 8 Rebuild
Nie lank nie, besig om PPL(H) klaar te maar, vliegtuig klaar te kry, kombuis kaste klaar kry. Dit als voor ek weer Pa word 2 MAART EK VAT NIE GROND NIE, iewers gaan iets aan die kort kant trekAir Hog wrote:Hans, hoe lank nog voor sy vlieg??
Dankie aan almal kan ook nie wag vir die toetsvlug nie
Groete
Goose
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Ek is eintlik verbaas, met alles wat jy doen, dat jy nog tyd kry om kinders ook te maak. Baie geluk Hans en ook aan jou vrou.
Kry nou net jou prioriteite reg en kry die RV in die lug!!
Kry nou net jou prioriteite reg en kry die RV in die lug!!
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Jou prioriteite is reg!!Goose wrote:Nie lank nie, besig om PPL(H) klaar te maar, vliegtuig klaar te kry, kombuis kaste klaar kry. Dit als voor ek weer Pa word 2 MAART EK VAT NIE GROND NIE, iewers gaan iets aan die kort kant trekAir Hog wrote:Hans, hoe lank nog voor sy vlieg??
Dankie aan almal kan ook nie wag vir die toetsvlug nie
Groete
Goose
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW
Re: RV 8 Rebuild
Ek en klein man het eers vanoggend gaan kos soek, kry toe kos by Kokoriba
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Goose, jou waarskuwing vanoggend by die hek op Boom was waar dat ons sou stoei in die lug
Ons het 11:10B uitgetaxi vir TO op 11. DA was 6700' en temp 30 grade Twee groot manne en vol fuel, net onder max gewig .
Ek het lekker baklei met die terbulensie en rukkerige wind, en die Cub kon nie meer as 5000' haal nie. Na 1.3 uur was ons weer op die grond, sopnat gesweet maar dit was lekker op sy eie manier.
ATC was nice om ons selfs op Sondag "low level" te akkomodeer.
Ek het gesien jou RV staan in die warm son voor die hangar, shame

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 33 guests