RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
Re: RV 8 Rebuild
bliksem hoekom bel jy nie
Ek was by die kantoor besig met 'n klient toe jy oor gaan maar weet toe nie jy gaan land nie. Toe ek my vrou vra of dit 'n RV was se sy net 'n blou en witte maar weet nie wat nie
Ek was by die kantoor besig met 'n klient toe jy oor gaan maar weet toe nie jy gaan land nie. Toe ek my vrou vra of dit 'n RV was se sy net 'n blou en witte maar weet nie wat nie
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: RV 8 Rebuild
Hey ek is nie 'n probleem nie mnr Air hogAir Hog wrote:WOW Goose, baie bly vir jou part!!
Klink my Avgas is 'n groot problem.
groete
Die Avgas wat nie 'n probleem is nie
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: RV 8 Rebuild
Eerste ontbyt met nuwe toy
Nou bly altwee my girl friends saam in een huis hier kom vuurwerke
Groete
Goose
Nou bly altwee my girl friends saam in een huis hier kom vuurwerke
Groete
Goose
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
BAIE geluk Hans, ek is bly jou mission was suksesvol en jou glimlag gaan rondom!!
Lekker vlieg.
Lekker vlieg.
Re: RV 8 Rebuild
Blou en wit airies in blou en wit Hangar.
Altwee vliegtuie is pragtig
Altwee vliegtuie is pragtig
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Nou, sê my, wanneer kan ons 'n flip kry????
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
So dra ek al die snags uit gesort het, sukkel nog met koue oil temp en wiebrasie oor 150kt. Het veranderinge gedoen sal sien wat maak hy saterdagAir Hog wrote:Nou, sê my, wanneer kan ons 'n flip kry????
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Goose wrote:So dra ek al die snags uit gesort het, sukkel nog met koue oil temp en wiebrasie oor 150kt. Het veranderinge gedoen sal sien wat maak hy saterdagAir Hog wrote:Nou, sê my, wanneer kan ons 'n flip kry????
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Dit lyk mooi, lyk my daar is nog baie plek in daai hangar vir nog speelgoed.
As ek terugblaai sien ek die RV se baffles is swart geverf. Is verf nodig vir baffles en maak swart dit nie moelik om olie of ander probleme te sien nie?
Groete
P.
As ek terugblaai sien ek die RV se baffles is swart geverf. Is verf nodig vir baffles en maak swart dit nie moelik om olie of ander probleme te sien nie?
Groete
P.
Re: RV 8 Rebuild
Hi Pppakotze wrote:Dit lyk mooi, lyk my daar is nog baie plek in daai hangar vir nog speelgoed.
As ek terugblaai sien ek die RV se baffles is swart geverf. Is verf nodig vir baffles en maak swart dit nie moelik om olie of ander probleme te sien nie?
Groete
P.
Ek het die vliegtuig so met swart baffels gekry, daar is geen nut om dit te verf nie. Ek het al baie verskilende kleure baffels gesien. Ligte kleure werk beter as jy iets wil sien.
Groete
H
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Eendag as ek groot is, en n snor en n HI-FI het,......dan sal ek ook n RV he
J
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: RV 8 Rebuild
Het vandag in Musina gaan werk met die airie. Die vront wat gauteng pla is nie gaaf vir vlieg nie, lank laas so gestamp en skut
Vir die 3.3 ure vlug het ek 115lt gebruik +/-36lph teen 170kt
Vir die 3.3 ure vlug het ek 115lt gebruik +/-36lph teen 170kt
Re: RV 8 Rebuild
werks bakkie of breakdown bakkie
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
DJUSSSHH, Dit is fantasties! Lyk of jy nou al die snags uitgesort het?
As ek dieselfde trip met die Cub moes doen sou dit 6 uur vliegtyd neem en 160 liter brandstof brand, en twee fuel stops tussen-in Dan praat ons nie eers van die ground crew se koste nie....

thys bas wrote: Lyk of jy nou al die snags uitgesort het?
Wel deel van die vlug was om die MOD's te toets op die baas se rekening
Vibrasie is reg = was die canopy
Oil temp nou amper te warm (op van 150'f na 200'f) = een cooler uit gehaal.
Nou nog net die back fire met takeoff wat ek nog na soek. Het die carb laat check, hulle het paar voute reg gemaak maar het geen verskil gemaak. Ek het n vermoede dit kan dalk die electronic mag wees
amper daar
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 15 guests