Baie geluk Hans
Hy's baie mooi !
Vele Veilige vliegure vir julle saam !!
RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
Re: RV 8 Rebuild
Jab ZU-FDZ
Re: RV 8 Rebuild
Het skade opgedoen
Het op Pietersburg geland om aan RV7 te gaan werk wat n mag probleem gehaat het. Met landing het ek die tarentale op die baan gesien en oor hulle gevlieg en diepper geland, was klaar op die spoed(40kts) waar jy nie weer kan optrek om iets te mis, toe nog +/- 20 tarentale oor die baan hartloop. Toe hulle my sien vlieg hulle op, net n moerse slag k@k en vere. Toe ek uitklim was ek verbaas om so min skade te sien. Het gedink vlerke gaan vol duike geslaan wees maar net die cowl is toe beskadig. Ek was gelukig om nie meer skade te he nie.
Het vandag die verf afgehaal en daar is n 6 duim skeur in die vreeeeeeeeeeeeeselglas wat moet regemaak word.
Het al 25hr gevlie met die airie en hy is groot fun
Groete
Goose

-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
Hans , jammer oor jou skade . Soos jy se , dit lyk darem nie te erg nie.
Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"
Jean.

The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402

- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Eish, Jean, daar was drie vogels en hulle is nou U/SJean Crous wrote:Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"
Hans, jammer oor die skade maar soos jy opmerk, dit kon erger gewees het! Gaan sy reg wees vir Nylstroom of bring jy die Kitfox om te verkoop?
Re: RV 8 Rebuild
Soos ek gese het, hoop gatte het lekker gebrand in die potthys bas wrote:Eish, Jean, daar was drie vogels en hulle is nou U/SJean Crous wrote:Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"
Hans, jammer oor die skade maar soos jy opmerk, dit kon erger gewees het! Gaan sy reg wees vir Nylstroom of bring jy die Kitfox om te verkoop?
Moet net verf dan is hy weer in die lug. Sal volgende week weer kan vlieg
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Darem wragtig pragtig!!
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Dankie oom Hog, hoe gaan dit met die herstelAir Hog wrote:Darem wragtig pragtig!!
Het vandag gaan kyk of ek iemand daar by kroon kry oppad terug van rusterburg na my ppl toets. Net een hanger oop en iemand waai vreeslik, toe doen ek maar n volle devleksie van aileron toets vir hom na een van J KROON se hoenders voor my ingevlieg het op 7000" Baie gevaarlik om daar te vlieg
Groete
Goose
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Hi Hans
Nog buite aksie, sal seker oor so 'n maand eers weer kan stokke vat. Sal dan ook reg wees vir my Flip.
Nog buite aksie, sal seker oor so 'n maand eers weer kan stokke vat. Sal dan ook reg wees vir my Flip.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Hi Hans
Pieter het toe die een aangeskaf:
Pieter het toe die een aangeskaf:
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: RV 8 Rebuild
Voorspoedige nuwe jaar aan almal
Het vanoggend vir ons jaarlikse eerste vlug ge gaan. Net Jammer die cub van Thys Is klein bietjie stadig die jaar hy sal moet kyk dink daar is n los tappit of iets
Die swamps noord van hamanskraal is leeg. Die damme kort ook baie water

Seems If got the computer going, will post some pix again
Re: RV 8 Rebuild
- Attachments
-
- m1.jpg (43.86 KiB) Viewed 7480 times
-
- m2.jpg (46.98 KiB) Viewed 7480 times
-
- m3.jpg (38.64 KiB) Viewed 7480 times
-
- m4.jpg (34.22 KiB) Viewed 7480 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests