Page 2 of 7
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Mon Jun 18, 2012 9:03 pm
by Boet
Nog nie weer gevat aan hom nie!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Thu Jul 19, 2012 9:25 pm
by Bosvark
Sad
Sien hier gaat wat eens 'n aerie was, ook nou staat en vergaan....... Gee betyds weg.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Fri Jul 20, 2012 1:12 pm
by Boet
joker wrote:Sad
Sien hier gaat wat eens 'n aerie was, ook nou staat en vergaan....... Gee betyds weg.
Nie n snowball`s hope in hell nie ou maat. Dit sal nie help ek verkoop die errie nie, die volgende ou sal hom net op ma weet mos. Ek het nooit besef hoe n ou bliksem die errie regtig is om te vlieg nie, tot ek n ander ou, (Instrukteur nogal) in die linker seat gesit het. Al wat hy op die centerline was, was wanneer hy oor hom gegaan het. Panic stations big time!!
Ek is gewoond aan die errie, en kom niks agter nie!!
Ek gaan probeer om dit my volgende pet project te maak. Wou eers die errie n bietjie op dollie, maar het besluit om sy oorspronklike karakter te herbou. Sal baie tyd en geld so spaar.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Fri Jul 20, 2012 9:02 pm
by Jean Crous
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Thu Oct 31, 2013 6:25 pm
by Boet
Antjie, my wederstrewige helfte het ingespring, en is besig om die Turbi soos n Olifant te eet. Stukie vir stukkie, lyk hy al beter. Sy is besig om die raam skoon te maak. Ek kry nie n enkele gekraakte pyp if n roeskolletjie sover nie.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Thu Oct 31, 2013 6:34 pm
by JvTonder
Ek is bly daar is darem nou vordering, hoop jy gaan jou liefie leer vlieg as sy nie reeds kan nie. Het nie geweet die raam is van tubing gemaak nie, waar is die hout.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Fri Nov 01, 2013 6:07 am
by Boet
Vlerke en gatvere is hout.
Mooooi hout!!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Tue Nov 05, 2013 9:36 pm
by Boet
Die romp is nou so aaaamper klaar skoon. Antjie maak dit so mooi skoon, lyk amper die hele deng is gekhrome!!
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Tue Jan 07, 2014 9:37 pm
by Boet
As I am busy typing this, I can hear the thunder and see lightning outside. At least we have already have had some rain earlier this evening. Praying for a lot more. So Antjie finished with her part of the work on the Turbi`s fuselage, yesterday I did the nasty: sandblasting, and this morning I sprayed it with self etching primer. And YES I did wear my respirator!! I am suffering from a terrible tennis elbow. Hau, too much pain, so asked Willempie to come spray it white this afternoon. So now we are the proud owners of a brand-new looking Turbi that will now be re-assembled to good as new condition. Shortly.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Tue Jan 07, 2014 9:41 pm
by Boet
Pushed wrong botton, here`s more.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Wed Jan 08, 2014 7:35 am
by Karman
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Wed Jan 08, 2014 8:06 am
by JvTonder
Baie mooi boet.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Wed Jan 08, 2014 6:38 pm
by Tumbleweed
Lots of delegation, bit more motivation, spend your small change and you're nearly there.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Wed Jan 08, 2014 9:14 pm
by Boet
Re: Rebuilding the Turbi ll
Posted: Thu Jan 09, 2014 7:39 am
by Bosvark
Bosvark wrote:Sad
Sien hier gaat wat eens 'n aerie was, ook nou staat en vergaan....... Gee betyds weg.
Hierdie was 'n moedswillge aanmerking
Lekker om die vordering te sien. Sterkte met jou suster en ons hoop jy is geskik