Page 2 of 2

Re: Bushbaby ZU BCI sn/29

Posted: Sat Feb 15, 2014 4:35 pm
by thys bas
........ en BEA, hoe ver is sy? (!!)

Re: Bushbaby ZU BCI sn/29

Posted: Sat Feb 15, 2014 4:36 pm
by thys bas
Jusssssshhhhh, NOU draai ons die pressure aan! :lol: ($$)

Re: Bushbaby ZU BCI sn/29

Posted: Sat Feb 15, 2014 10:25 pm
by avgas
BEA het ek verkoop.
Die laaste tyd niks gewerk aan BCI nie. :oops:

Re: Bushbaby ZU BCI sn/29

Posted: Sun Apr 19, 2015 7:07 pm
by avgas
slowly getting there.
working with the itchy stuff today :lol:

Re: Bushbaby ZU BCI sn/29

Posted: Sun Apr 19, 2015 8:09 pm
by Goose
Hoop nie die battery word daar vasgesit nie :lol:

Lyk of hy mooi vorder, laaik daai cowl het hom al vantevore gesien :twisted:

Re: Bushbaby ZU BCI sn/29

Posted: Sun Apr 19, 2015 9:00 pm
by avgas
[quote="Goose"]Hoop nie die battery word daar vasgesit nie :lol:

Ek het gedink dit sal cool wees daar :lol: