Re building EAA Biplane.
Moderator: Tailspin
Re: Re building EAA Biplane.
Baie mooi Boet, hopelik sal jy nou aan jou Turbi kan begin werk.
Flying feeds the soul!
Re: Re building EAA Biplane.
Antjie is besig om die Turbi te werk. Ek het die errie vir haar gegee!
Re: Re building EAA Biplane.
Wel hoop dis jou vroutjie en nie jou skelmpie nieBoet wrote:Antjie is besig om die Turbi te werk. Ek het die errie vir haar gegee!
Flying feeds the soul!
Re: Re building EAA Biplane.
Glo my ou grootseun, hierie dorpie is so klein, jy kuier maar by jou eie vrou!!
Re: Re building EAA Biplane.
Hi Oom Boet
Vlie die een al
Goose
Vlie die een al
Goose
Re: Re building EAA Biplane.
Lank al klaar, eienaar sukkel met sy papierwerk.
Re: Re building EAA Biplane.
Nou waar is die foto van die aanmekaar vliegtuigBoet wrote:Lank al klaar, eienaar sukkel met sy papierwerk.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 100 guests