Page 50 of 51

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Mon Dec 21, 2009 10:47 am
by Stephan van Tonder
There is hangar space at Petit..

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Mon Dec 21, 2009 11:27 am
by RV4ker (RIP)
Thanks but Petit is moer far from "home". I need to find hangar space near HBV.... (^^) (^^) (^^)

Going to see Goldie's place later this week...

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Wed Dec 23, 2009 8:10 pm
by Boet
Vra vir Tracey Rob of sy nie iewers vir jou erie n plekkie het nie? vhpy

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Thu Dec 24, 2009 10:06 am
by RV4ker (RIP)
Tracy se strip het nou n moerse draad oor hom gespan. Wonder of sy nog vlieg. Weet sy het rukkie terug allis in mark gehad.... ## ## ## ##

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Fri Jan 22, 2010 6:19 pm
by Boet
Waar is die animal?? vhpy

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Sat Jan 23, 2010 12:25 pm
by RV4ker (RIP)
In FAVB. Dondersag gevlieg om nuwe seats (met spons) te toets... LEKKA...

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Sat Jan 23, 2010 2:53 pm
by Boet
Sawwe handjies, harde gat! Geniet. :lol: :lol: :lol: :lol: Weet nie vir wat jy nog n ander speelding soek nie. Jy HET n moerse nice een al klaar!! (**)

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Sat Jan 23, 2010 3:08 pm
by RV4ker (RIP)
Boet wrote:Sawwe handjies, harde gat! Geniet. :lol: :lol: :lol: :lol: Weet nie vir wat jy nog n ander speelding soek nie. Jy HET n moerse nice een al klaar!! (**)

100%, maar die dang het 200% meer gekos as wat ek gehad het. :oops: :oops: :oops: :oops: :oops: . Ek het als probeer om te hou, maar laas jaar was maar n K@K een. Onthou die ding moes oorspronklik n R150k partnership wees. Jy weet self wat die engine OZ toe gekos het. Kan net nie so duur speelding bekostig nie... (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Wim sal mooi na hom kyk en miskien laat hy my nog so af en toe met hom laat speel... (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Sun Jan 24, 2010 12:26 pm
by Boet
Ek sal graag met die nuwe eienaar wil kennis maak. vhpy Veilig vlieg!

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Sun Jan 24, 2010 2:48 pm
by pprop
Sal ook baie, baie graag met die nuwe eienaar wil praat en kennis maak en verneem waar die vliegtuig nou is. vhpy vhpy vhpy Veilig vlieg hoor!! vhpy vhpy vhpy
Piet Propeller

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Sun Jan 24, 2010 8:41 pm
by RV4ker (RIP)
Ek is nog die eienaar. As die deal deur gaan sal hy in Maart 50km buite FAVB op plaas bly. Runway is al klaar gebou.............. (^^) (^^) (^^)

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Mon Jan 25, 2010 10:16 am
by RV4ker (RIP)
AS I SAID. Deal not done until cash paid. ANIMAL is for sale again ## ## ##

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Mon Jan 25, 2010 1:14 pm
by Boet
Jaaaa, jy het jou PRYS gekry, maar NIE jou geld nie!! :? Someone`s trying to tell you NOT to sell your plane........ :wink: Kap die spaarvark stukkend. en jaag die oumens uit op prostitusie, man , maar HOU daai errie. Ek mis die Animal nou-nog!! :( :( :( :( :(

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Mon Jan 25, 2010 11:19 pm
by RV4ker (RIP)
Prys is reg. Daar is ander ouens wat hom wil he. Kan hom nie hou nie, jy ken die storie..... :cry: :cry: :cry: :cry:

Ek het die ou eerste opsie gegee, maar die reens het sy oes in sy moer in weg gespoel, nou ja. tot daar toe?

Sal in Feb Jhb toe vat en maar weer kyk wat gebeur... puff

Re: Radial Explorer Project - Da Animal

Posted: Tue Jan 26, 2010 9:50 am
by Low Level
George, ek hoop regtig ons gaan hom nog êrens saam 'n brekkie sien en hoor voor Boet die lotto wen en hy weer terugaan moerlandspan toe.