RV 8 Rebuild

Aircraft Projects Underway or Completed

Moderator: Tailspin

User avatar
Air Hog
The Boss
The Boss
Posts: 1783
Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria

Re: RV 8 Rebuild

Postby Air Hog » Tue Sep 23, 2014 8:04 pm

Mooier as 'n mooi meisie wat lelik sit
Goose 01.jpg
Goose 01.jpg (33.68 KiB) Viewed 1890 times
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Tue Sep 23, 2014 8:17 pm

Dankie AH
Wag tot jy die nuwe verf skema sien, mooier as meisie sonder kleure :twisted:

Ek het na daai foto die begasie bak se deur oor gebou, die oorspronklike deur het nie mooi gepas nie. Dis nou nog net hy wat gerivet moet word. Wens ek kan net vir n week net aan my airie werk :!:

Groete
Goose
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1261
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: RV 8 Rebuild

Postby Jean Crous » Sat Oct 04, 2014 8:22 pm

Goose wrote:Dankie AH
Wag tot jy die nuwe verf skema sien, mooier as meisie sonder kleure :twisted:

Ek het na daai foto die begasie bak se deur oor gebou, die oorspronklike deur het nie mooi gepas nie. Dis nou nog net hy wat gerivet moet word. Wens ek kan net vir n week net aan my airie werk :!:

Groete
Goose
Ja-ja, .......ek se oom Gans, so n ou fototjie sal ook nie sleg wees nie :lol: :lol:
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Mon Oct 06, 2014 8:43 pm

JeanTree wrote:
Goose wrote:Dankie AH
Wag tot jy die nuwe verf skema sien, mooier as meisie sonder kleure :twisted:

Ek het na daai foto die begasie bak se deur oor gebou, die oorspronklike deur het nie mooi gepas nie. Dis nou nog net hy wat gerivet moet word. Wens ek kan net vir n week net aan my airie werk :!:

Groete
Goose
Ja-ja, .......ek se oom Gans, so n ou fototjie sal ook nie sleg wees nie :lol: :lol:
J
Wel julle die girl is nou TOP lis :twisted: As ek net my foon en rekenaar weer kan kry dat hulle wil praat kan ek julle wys :mrgreen:
User avatar
Air Hog
The Boss
The Boss
Posts: 1783
Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria

Re: RV 8 Rebuild

Postby Air Hog » Tue Oct 07, 2014 6:10 am

stuur daai fotos, ek sal laai.
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Tue Oct 07, 2014 7:54 pm

Air Hog wrote:stuur daai fotos, ek sal laai.
het gestuur
User avatar
thys bas
I hate bird strikes
I hate bird strikes
Posts: 317
Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
Location: Wonderboom, Pretoria

Re: RV 8 Rebuild

Postby thys bas » Tue Oct 07, 2014 8:56 pm

Djerrr, weet Maraai hiervan?!!! ## :lol:
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Tue Oct 07, 2014 9:34 pm

thys bas wrote:Djerrr, weet Maraai hiervan?!!! ## :lol:
Ssssssssss baas T sy hoef nie als te weet nie :lol:
User avatar
Air Hog
The Boss
The Boss
Posts: 1783
Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria

Re: RV 8 Rebuild

Postby Air Hog » Wed Oct 08, 2014 6:48 am

Nog fodies
photo (2).jpg
photo (2).jpg (29.39 KiB) Viewed 1711 times
photo (3).jpg
photo (3).jpg (35.52 KiB) Viewed 1711 times
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4961
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Mooketsi,Duiwelskloof
Contact:

Re: RV 8 Rebuild

Postby nicow » Wed Oct 08, 2014 8:25 am

Baie mooi (!!)

Hoop jy gaan reg wees vir ons fly-in en ontbyt die 8ste November...
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Wed Oct 08, 2014 10:08 am

Die tailwheel het vir my te klein gelyk toe mod ek hom :twisted:
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Wed Oct 08, 2014 8:02 pm

nicow wrote:Baie mooi (!!)

Hoop jy gaan reg wees vir ons fly-in en ontbyt die 8ste November...
Sal nie klaar wees sal maar met Kitfox moet gaan :wink:
User avatar
Induna
Nothing beats flying
Nothing beats flying
Posts: 410
Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
Location: Port Owen - Western Cape

Re: RV 8 Rebuild

Postby Induna » Wed Oct 08, 2014 8:18 pm

Dis baie mooi!! Ek sal kan doen met n 8... Selfs n 4 ook..!! :)
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Wed Oct 08, 2014 9:57 pm

Induna wrote: Ek sal kan doen met n 8... Selfs n 4 ook..!! :)
Sal ook een van die dae kan doen met een..................een sponser vir fuel :lol:
Dankie Induna hoop sy gaan lekker vlieg, kan nie wag vir my fighter om klaar te kom nie.

Groete
Goose
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1175
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: RV 8 Rebuild

Postby Goose » Mon Oct 13, 2014 8:15 pm

Het vandag die eerste part geverf, die spinner. Dink hy het heel mooi uitgekom want dit was die eerste keer wat ek "base coat" geverf het. Sal more foto's neem en een foto vir Jean Tree :twisted:

Groete
Goose

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests