Page 5 of 6

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Wed May 26, 2010 8:06 am
by JACO
R45 000,00 - Geen arbeid koste.

Witch ground adjustable prop should I Buy ??

I only have 300mm ground clearance with a 70". With sharp take offs it gets pretty close to the ground :shock: :shock: :shock

How about a 64" 4 Blade ?????? :? :? :?

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Wed Jun 02, 2010 9:22 pm
by Boet
Ek neem aan, die "arbeid" was n pure plesier? DIS nou n nuwe manier om in die lug te kom. Te veel maats hou nou op vlieg omdat dit te duur raak. Die prys van n vliegtuig word vir die grootste deel bepaal deur die prys van sy enjin. Met hierdie projek, en ook die Yaris enjintjie wat nou nie meer so ver van vlieg af is nie, gaan daar nuwe deure oop. Boer maak maar altyd n plan! Wanneer vliee sy Jaco. of pampier jy nog eers??

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Fri Jun 04, 2010 7:55 am
by JACO
Wag vir die pampiere en 'n nuwe prop (**)

Nog besig met toetse op huidige prop, nou is die football ook nog op ons.

Ons val binne Rustenburg en Loftus Spergebied ! ( Oorfleul Brits)

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Fri Jun 04, 2010 8:13 am
by John Boucher
Well you have the opportunity to do a lot of "ground testing".... :lol:

We watch your posts and progress with immense interest!

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Fri Jun 11, 2010 8:31 pm
by Air Hog
Hi Jaco
Het jy dalk 'n e-mail adres vir Aerotech, hulle reageer nie op my versoeke vir 'n kwotasie nie. Groot asb.

Jy kam my PM of mail by johan.welman @ vodamail.co.za.

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Sat Jun 19, 2010 5:38 pm
by JACO
Hi There,
Very excited! We did a lot of testing and Horizontal Taxiing at ODI today: vhpy vhpy
* We were running on a P Prop borrowed from a friend. ( Waiting for our new HP Warp Drive)
* Throttle response is too sharp, will have to calm down ( Lots of power for a Trike )
* Achieved 50 Mph at under 3000rpm.
* Engine temps very cool.
* Almost no Vibrations from engine.

Here are some Phodies:

Image

Prep at ODI

Image

Taxiing Horizontally.

Cheers for now.

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Sat Jun 19, 2010 5:44 pm
by Oupa-G
Congratulations!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Oupa-G

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Sat Jun 19, 2010 6:43 pm
by German
Maar julle is blou bef@k he? Als aerie,enjin ,dromme, klere, windbrakers, reelings ens!
Lyk mooi!

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Mon Jun 21, 2010 8:55 am
by John Boucher
Eish... that pancake filter makes me seriously nervous!

Really looking good and congratulations on a very successful project thus far!

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Mon Jun 21, 2010 12:42 pm
by JvTonder
Geluk, lyk baie mooi.

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Mon Jun 21, 2010 1:57 pm
by Boet
Die "Aero-T" enjin?? Geluk manne, dis wat die soort vlieg interessant maak;--- en sommer meer bekostigbaar ook! (^^) (^^) (^^) (^^)













:lol: :lol: :lol: Blou-bef%^$# :lol: :lol:

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Mon Jun 21, 2010 1:58 pm
by Boet
:shock: :shock: :shock: ek hoop dis nie FORD-blou nie!! Want hoe laat lek jy n draadkar olie???













Verf hom blou en sit vir hom n Ford enjin in!! :lol:

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Tue Jun 22, 2010 10:43 am
by Low Level
Ek het nou die dag vir my laaitie so klein Ford karretjie gekoop. Jy wen hom op, dan lek hy vir drie minute lank olie. :mrgreen:

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Tue Jun 22, 2010 11:44 am
by JvTonder
Low Level wrote:Ek het nou die dag vir my laaitie so klein Ford karretjie gekoop. Jy wen hom op, dan lek hy vir drie minute lank olie. :mrgreen:

Ek dink jy praat nou van 'n Alfa :twisted: :mrgreen:

Re: Cobra with Toyota Yaris 1NZ motor :

Posted: Tue Jun 22, 2010 5:03 pm
by Rudix
JvTonder wrote:
Low Level wrote:Ek het nou die dag vir my laaitie so klein Ford karretjie gekoop. Jy wen hom op, dan lek hy vir drie minute lank olie. :mrgreen:

Ek dink jy praat nou van 'n Alfa :twisted: :mrgreen:
(^^)