Page 4 of 9

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Mar 23, 2011 9:51 pm
by Goose
(**)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Thu Mar 24, 2011 8:35 am
by JvTonder
Mooi man hou ons op hoogte van jou vordering asb.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri Mar 25, 2011 8:24 pm
by thys bas
Mooi Goose, ons sien uit na jou bouery!

Wat is so rooi/bruin? is dit roes of houtwerk?

Lekker werk.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri Mar 25, 2011 10:37 pm
by Goose
thys bas wrote:Mooi Goose, ons sien uit na jou bouery!

Wat is so rooi/bruin? is dit roes of houtwerk?

Lekker werk.
Daar is hout en die Rooi/bruin is die kleur van die primer op die raam. Omtrent al die hout sal aan gewerk moet word( nuwe rips )

Al wat lekker is van die werk is, ek word nie aangejaag deur n baas wat sy geld soek nie :mrgreen: EK IS DIE BAAS (-)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Mar 26, 2011 1:37 pm
by Boet
Marrag my mooi Baas. :roll:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Mar 26, 2011 5:08 pm
by Goose
Hoop ek kry als weer in plek (**)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Mar 26, 2011 8:00 pm
by JvTonder
Goose waar gaan jy die hout kry vir die herstel werk en watse tipe gaan jy gebruik?

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Apr 02, 2011 8:01 pm
by Goose
JvTonder wrote:Goose waar gaan jy die hout kry vir die herstel werk en watse tipe gaan jy gebruik?
Al die rips wat vervang moet word is drie laag ply-wood so ek gaan die vervang met drie laag marine-ply en vir die fabric formers sal ek origin-pine gebruik. Silvertin hout handelaars kan die hou voorsien :wink:

Nou kan die herbou begin (**)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Apr 16, 2011 8:31 am
by Boet
Hey Goose, wie gaan die keer eerste klaar wees? :lol:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Apr 17, 2011 6:15 pm
by Goose
Ag nee Boet begin ONS al weer met daai storie (^^) Lyk vir my jy is voor met die een :lol: Wat het van die EAA biplane geword :?:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Apr 17, 2011 6:23 pm
by Jean Crous
Hi Goose, ek het gehoor dat elke Citabria n silver Dollar iewers in sy romp het, as die een nog sy oorspronklikke fabric gehad het , dan is jy mos n silver Dollar ryker vhpy vhpy :?: :?: :?: Of swyg jy oor sulke "finds" :?: :?: :lol:
Groete
Jean

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Apr 17, 2011 8:40 pm
by Boet
Die Bipe is op ys gesit, staan in die container, 0200 enjin en al. Eienaar se vrou en kind hou hom te besig, en hy het Super Cub gekoop. Bipe se ou 0320 moet daar in. (**)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Apr 17, 2011 8:45 pm
by Boet
Ja en BTW, daai Cub het nog n kleinhuisie met n skuinsdakkie vol werk wat aan hom moet gedoen word. Die errie het in Alaska gewerk soos n Hilux Bakkie in die Boesmanland!! :lol: :lol: hy kort maar taamlik baie TLC. AL sy sheetmetal moet vervang word, en daar is boggerall upholstery of seats nie. Ek het 3 seats, maar die een is meer in sy moer as die ander. Ek soek nog n stel PA 18 vlerke ook. Jy weet nie dalk van n paar wat iewers rondle nie? (^^)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Apr 18, 2011 8:07 pm
by Goose
Boet wrote: Jy weet nie dalk van n paar wat iewers rondle nie? (^^)
Sal more gaan kyk en jou laat weet

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Apr 18, 2011 8:18 pm
by Jean Crous
JeanTree wrote:Hi Goose, ek het gehoor dat elke Citabria n silver Dollar iewers in sy romp het, as die een nog sy oorspronklikke fabric gehad het , dan is jy mos n silver Dollar ryker vhpy vhpy :?: :?: :?: Of swyg jy oor sulke "finds" :?: :?: :lol:
Groete
Jean