Page 10 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Jan 24, 2015 8:49 pm
by Jean Crous
Goose wrote:Die een kom al hoe nader aan die einde :twisted: Het al die bedrading weer gelas en als werk weer. Grootste werk wat nog wag is die spats en wing tips (FIBER GLASS, SKUUR, KRAP KRAP, SKUUR, KRAP KRAP :evil: )

Groete
Goose
JJJJAAAAaaaaa Oom Gans, dit is hoekom dit vir sommige mense "Vreselglas" is en nie veselglas :lol: :lol:
Jean.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Jan 26, 2015 10:10 pm
by avgas
Baie mooi Goose (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jan 27, 2015 6:19 am
by Divan rossouw
jammer oom dt ek nou eers reply. ek bou sommer in die garage oom. hier op die plaas naby polokwane :)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jan 27, 2015 8:27 pm
by Goose
avgas wrote:Baie mooi Goose (^^)
Nylstroom kom nader :twisted: Ons gaan SPEEL (^^) Hoop julle het baie fuel daar :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jan 27, 2015 10:04 pm
by avgas
ek belowe dat daar meer fuel sal wees as wat die daglig jou gaan toelaat om te brand :lol:
Hoop jy slaap oor (^^) (!!) ($$)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jan 28, 2015 1:23 pm
by Goose
avgas wrote:ek belowe dat daar meer fuel sal wees as wat die daglig jou gaan toelaat om te brand :lol:
Hoop jy slaap oor (^^) (!!) ($$)
Jip slaap oor. Gaan al vrydag deur tot sondag :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jan 28, 2015 3:52 pm
by avgas
Goose wrote:
avgas wrote:ek belowe dat daar meer fuel sal wees as wat die daglig jou gaan toelaat om te brand :lol:
Hoop jy slaap oor (^^) (!!) ($$)
Jip slaap oor. Gaan al vrydag deur tot sondag :wink:
(^^) (^^) xxx

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jan 29, 2015 8:28 am
by Air Hog
avgas wrote:
Goose wrote:
avgas wrote:ek belowe dat daar meer fuel sal wees as wat die daglig jou gaan toelaat om te brand :lol:
Hoop jy slaap oor (^^) (!!) ($$)
Jip slaap oor. Gaan al vrydag deur tot sondag :wink:
(^^) (^^) xxx
Avgas, jy en Goose laat my worry met die soentjies gestuurdery. xxx ???

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jan 29, 2015 9:23 am
by Goose
Air Hog wrote:
Avgas, jy en Goose laat my worry met die soentjies gestuurdery. xxx ???
Ja wel dis maar n stertsleper ding jy weet :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Jan 29, 2015 1:09 pm
by avgas
Goose wrote:
Air Hog wrote:
Avgas, jy en Goose laat my worry met die soentjies gestuurdery. xxx ???
Ja wel dis maar n stertsleper ding jy weet :lol:
:lol: :lol: :lol: Moenie worry nie (-)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Feb 07, 2015 7:44 pm
by Goose
Nou raak ek LUS :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sat Feb 07, 2015 9:22 pm
by JvTonder
Wragtig pragtig!!!

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Feb 08, 2015 2:17 pm
by Divan rossouw
dis lag-lag die mooiste RV wat ek nog gesien het. baie geluk oom met die pragstuk (^^)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Feb 08, 2015 8:02 pm
by Goose
Dankie julle dink ook my girl friend lyk heel pragtig :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Feb 09, 2015 9:56 pm
by Goose
JeanTree wrote: JJJJAAAAaaaaa Oom Gans, dit is hoekom dit vir sommige mense "Vreselglas" is en nie veselglas :lol: :lol:
Jean.
Velskoen maar dit was n gekrap saterdag nadat ek klaar was met die spats :evil: Nou nog net die wing tip :(

Het vandag al die fuel pype binne in klaar gemaak. More moet die fuel senders en gauges getoets word.