Vixen Rebuild (again)
Moderator: Tailspin
Re: Vixen Rebuild (again)
Ek het vir jou n "bench seat" want daai bucket seat het nie jou size "bucket" nie! Sal hom spoedig daar by jou he!
Moenie sleg voel nie, my bench pas ook nie in daai buckets nie!
Moenie sleg voel nie, my bench pas ook nie in daai buckets nie!
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Vixen Rebuild (again)
Yup, Old Boet will SET you on the right SEAT
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Vixen Rebuild (again)
haha, ja... en daar ek gedog ek nog jonk en jukkerig... meer jelly-rug..Boet wrote:Ek het vir jou n "bench seat" want daai bucket seat het nie jou size "bucket" nie! Sal hom spoedig daar by jou he!
Moet nie haas nie Boet, Ek nog BAAAIE werk voor ek daar kom, en teen kaap se spoed, gat dit NOG langer vat. ek het nou al 5 mense gekontak oor blasting, niemand nog reply nie....hulle hoor aeri en Hardloep weg.
Ek nou maar besig om eie blaster aan te skaf.. dis nou as kaap se suppliers bykom.
L:
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Vixen Rebuild (again)
Wat het met hierdie projek gebeur ??
J
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Vixen Rebuild (again)
Umm. Man. Ja
Besig om nuwe garage te bou dat ek weer kan verder bou. Huidige is net groot genoeg dat aeri pas sonder elevator/ rudder en kort daai om volgende stap te neem
Wel, dis my verskoning vir groter garage en ek bly by dit.

Some pictures from her former flying days....
Re: Vixen Rebuild (again)
As she was last.
Fully sandblasted, resprayed fully with undercoat, Top coat done halway as might need todo minor mods up front for new motor etc. Currently busy making new bushes for controls to make them slop free as possible.
1kr-fe motor in place (wired up and running) . Busy trying to find someone still willing to assist with making the reduction drive, all calcs and specs done, just need to get ball rolling.
Garage about 2 months away from done. (builders says 3 weeks ) .

As jy hom eeeeendag klaar het, sal ek jou help om die errie in die "Vintage category" te registreer.
Re: Vixen Rebuild (again)
Ja, saam met die Turbi
Re: Vixen Rebuild (again)
Nou toe, die Turbi is amper klaar.
Re: Vixen Rebuild (again)
Boet wrote:Nou toe, die Turbi is amper klaar.
Sy slaap nou darem in haar nuwe huis. Ek wag nou net om klaar te huis te bou dan kan ek weer plan maak... vlieg en bou gaan nie saam nie ... $$$
Re: Vixen Rebuild (again)
En toe gee Karman moed op, toe koop ek maar sy errie, so lyk hy n week later.Nou staan die Turbi alweer stil...... NET hierie twee hanne van my!!
Re: Vixen Rebuild (again)
Sal nie se moed op nie, meer geld op
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Vixen Rebuild (again)
Boet , hoe verskil die aerie van die Bushbaby ? Ek kan sien daar is iets anders, maar die foto is bietjie klein vir mooi "inspect"
Jean.
Jean.
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Vixen Rebuild (again)
Steerable nose wheel, ander undercarriage en trim tab
Daar paar ander minor pype wat verskil, maar basies presies selle verder.
Daar paar ander minor pype wat verskil, maar basies presies selle verder.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests