Re: RAF gyrocopter accidents
Posted: Sun Apr 19, 2009 7:36 pm
Dit is vir my interessant dat Kerneels en Michiel en Hersham geen 'location' teenoor hulle name aandui nie. Spreek boekdele as mens agter anonimiteit wegkruip.
Ook interessant dat hulle altwee niks goed oor die RAF te se het nie alhoewel hulle nie goed ingelig is nie.... laat mens wonder. Dis maklik om mens se eie verskuilde agende agter 'n bos te staan en skreeu.
Ek herhaal flying-i se vraag...
What flying licence do you have?
Do you own a gyro?
For the record.... My moedertaal is ook Afrikaans maar ek is op skool al die verskil tussen enkelvoud en meervoud geleer.
Die res van julle kommentaar verwerp ek met die minagting wat dit verdien.
Wat my 'credentials' betref, ek het 'n HPPL(1991), R22, R44, B47 en B206 rated (lapsed). Ek het bykans 500 helikoter ure en ek is deur Buzz Bezuidenhout opgelei en gekwalifiseerd (Rand), op die staduim was hy die nasionale helikopter kampioen.
Verder het ek 'n GPl met 400 ure en bo en behalwe dit is ek 'n Gyro Instrukteur met 60 opleidingsure sover.
Jou 'credentials'?
Praat saam sin of hou jou bek.
Len