Page 1 of 1

Ninie Solo

Posted: Wed Nov 20, 2013 4:48 pm
by Tinkerbell
Baie geluk, Ninie! So trots op jou.

Re: Ninie Solo

Posted: Wed Nov 20, 2013 7:17 pm
by Jabbanaught
Baie Geluk , goed om nog n dame in die lug te kry , hoop Theuns het jou Gyro bestel!!!!

Re: Ninie Solo

Posted: Wed Nov 20, 2013 9:33 pm
by nicow
(!!) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Ninie Solo

Posted: Wed Nov 20, 2013 9:34 pm
by FLYNOTE
Give that goose a bells! Ninnie baie baie geluk!! As Theunis vir ons fotos van ons Calidusses kon gee soos jy kan solo sou dit darem gekook het in n wêreld waar fossil tyd saak maak. Veilig vlieg. Jou gyro lissensie beteken nie dat jy my Calidus mag toetsvlieg voor ek kans gehad het om hom te sien nie. Trots op jou!!

Re: Ninie Solo

Posted: Thu Nov 21, 2013 7:24 am
by Gyronaut
Girl Power!

Well done Ninie! I am sure Theuns is most proud of you (and relieved that you're safe).
Congratulations on joining the elite group of female aviators that prefer Gyro's.

Ons is almal trots op jou prestatie en wens vir jou baie veilige vliegure toe.

=D* =D* =D*

Re: Ninie Solo

Posted: Thu Nov 21, 2013 7:31 am
by mak
Baie geluk Ninnie, wens jou baie veilige en gelukkige vliegure. Sterkte met die "backseat flyer" in die toekoms. (^^) (^^)

Re: Ninie Solo

Posted: Thu Nov 21, 2013 11:39 am
by micromed
Ninie, fantasties!
Nou ruil jy die MT vir die Calidus!

Jaloers op jou! vhpy

Chris Opperman

Re: Ninie Solo

Posted: Thu Nov 21, 2013 12:25 pm
by FO Gyro
Congrats Ninie. It's about time!

Re: Ninie Solo

Posted: Thu Nov 21, 2013 4:35 pm
by THI
Baie geluk Ninie!

Re: Ninie Solo

Posted: Fri Nov 22, 2013 1:54 pm
by crazydoc
Geluk Ninnie!
Lankal gedink jy moet daai GROOT ou daar agter jou uitgooi. Hy praat in elk geval te veel. :lol: :lol:
Daai gyro,tjie lekker lig so alleen ne?!
Enjoy!