FLYNOTE wrote:Hey Paulus my maat!! Hoop jy het n wonderlike dag gehad en dat jou familie vir jou n Calidus flight manual vir jou verjaarsdag gegee het!!! Ek wens jou alle geluk en baie baie gelukkige en veilige vliegure vorentoe toe.. Happy birthday
Was meer n Wasmasjien manual vir die vrou (lol)