Page 16 of 19

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Tue Jul 03, 2012 10:40 am
by Tribal Croc
Happy Happy Swanie ou maat (^^) (^^) (^^)

Mag jy van kop tot tone bederf word vandag ## ## ##

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Tue Jul 03, 2012 11:16 am
by MAGNIficent
Baie Geluk met jou verjaarsdag, Swannie, hoop jy het lekker dag en sommer nog Duisende veilige vlieg ure vir JOU!! (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Tue Jul 03, 2012 12:49 pm
by nicow
Baie geluk (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Thu Jul 12, 2012 10:05 am
by Tinkerbell
Baie geluk, Julius (aka BigMan), met jou verjaarsdag! Mag jy 'n wonderlike dag he. Jx

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:21 pm
by Tribal Croc
(^^) (^^) (^^) Baie Geluk met Oom se Verjaarsdag (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Thu Jul 12, 2012 7:17 pm
by HENNING JOHAN
Gelukkige verjaarsdag Oom Julius!Hoop jy het lekker verjaar!Baie vlieg ure word jou toegewens!! (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Thu Jul 12, 2012 7:28 pm
by mak
Baie geluk Julius, hoop dit was 'n lekker dag (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Fri Jul 13, 2012 6:07 pm
by Sukkelaar
Die donner sit in Namibia en vakansie hou.

Hy het ook laas week gehoor hy word vir die eerste keer Oupa. En n paar dae later toe hoor hy hy gaan nog n keer Oupa word. Altwee sy dogters het met dieselfde tyding gekom.

Groete

Sukkelaar

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Jul 16, 2012 7:46 am
by Jabbanaught
Happy birthday to Pieter Smith

Lekker verjaar ou Pieta

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Mon Jul 16, 2012 8:31 am
by nicow
Geluk Pieter-hoop nie dis te koud vir party nie.

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Fri Jul 20, 2012 11:21 am
by Jabbanaught
Baie geluk aan Louis van Wyk vandag (^^) (^^)

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Fri Jul 20, 2012 1:38 pm
by Tinkerbell
Baie geluk, Louis!

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Sat Aug 11, 2012 10:09 pm
by mak
Baie geluk Thinus aka THI met jou verjaarsdag vandag. Hoop jy het 'n wonderlike dag gehad en jouself met 'n gyro vlug bederf.

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Tue Aug 21, 2012 11:19 am
by Condor
Baie geluk aan Johan Spies met jou verjaardag.

Wens jou oneindig baie gelukkig vliegure toe.

Re: Happy Birthday Thread

Posted: Tue Aug 21, 2012 12:06 pm
by Tinkerbell
Baie geluk Johan. Hoop jy't 'n awesome dag met baie bederf.