Page 1 of 19

Birthday BOY - THI

Posted: Wed Aug 11, 2010 7:46 am
by Jabbanaught
Happy Birthday , and notb everybody that can say they bought themself a GYRO as present , 'FROM ME TO ME " , Enjoy your Day !

Re: Birthday BOY - THI

Posted: Wed Aug 11, 2010 10:25 am
by Grumpy
Veels geluk THI NUS.................. Many more boet. (^^) (^^)

Re: Birthday BOY - THI

Posted: Wed Aug 11, 2010 10:27 am
by Gyronaut
Veels geluk Thinus
(^^) (^^)

Wanneer vlieg daai Sycamore dan hmm? Ek het nog steeds die pitch guage en 2e stok in my kar vir jou.

Len

Re: Birthday BOY - THI

Posted: Mon Aug 16, 2010 5:55 pm
by THI
Ek sien dit nou eers!

Ag thanks, its brings tears to my eyes vhpy
Next round is on me vhpy

Ek wag nog vir change of ownership!! CAA is vol draadwerk!

Hopelik die week!

MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 4:18 pm
by Tinkerbell
Baie geluk met jou verjaarsdag, my Man. xxx

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 4:23 pm
by BONZAI BELL
Baie geluk Mak. Is julle dalk by Kitty more ogend vir ontbyt?

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 4:49 pm
by fransstrydom
Veels geluk MAK.Wat kry jy vir jou verjaarsdag,of mag ek nie vra nie.Bonzai Bell moet jou dalk nie aanjaag nie.
Scary Pilot

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 6:18 pm
by THI
Baie geluk MAK!! Whoohoo!! (^^)

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 6:49 pm
by Learjet
happy birthday (^^)

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 9:57 pm
by FLYNOTE
En daar praat ek met jou vandag sonder om eers bewus te wees dat dit n groot dag is. Baie geluk Marius. Hoop dit gaan n goeie jaar vir jou wees .Ons drink n dop op jou in Gariep en Grumpie sal happy birthday op sy unieke wyse vir jou sing. Jy is n goeie ou en verdien net die beste en mooiste wense .Juanita , waarsku ons darem bietjie vroeer vgde keer!! ## ##

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 10:35 pm
by Ashley V
Hi Marius.

Congratulations on this your special day. May you be blessed and spared for many more years to come.

Regards
Ashley V

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Fri Jan 28, 2011 10:46 pm
by Gyronaut
Baie geluk Marius! Mag hierdie jou beste jaar ooit wees! (^^)

Juanita, bederf die man goed hoor.

Len

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Sat Jan 29, 2011 8:30 am
by Pieter Smith
Baie geluk Maruis,
Soos altyd is ek alweer 'n bietjie laat, hoop dit was vir jou n mooi dag en dat daar nog baie jare vir jou sal wees in auto rotasie !!!!! (^^) (^^) (^^)

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Sun Jan 30, 2011 9:12 am
by Jabbanaught
Baie GELUK al is ek bietjie laat hoop ek jy het n wonderlike dag gehad !!

Re: MAK verjaar vandag

Posted: Mon Jan 31, 2011 8:38 am
by mak
Baie dankie aan almal vir die verjaarsdag wense. Hoop ek kan binnekort vir myself 'n geskenk gee en vir 'n slag gaan vlieg. Johan ek dink ons kan maar op 'n hele paar mense se verjaarsdae by Gariep drink. Sien uit daarna om julle almal weer te sien.