1. New "strip" South of Bloemfontein
2. Dirt strip 600 m x 15 m 03 & 21
3. Clean water and toilet
4. GPS co-ordinates S 29 10 546 E 26 06 181 4500ft
5. 17 km from town by road
6. Contact Andre 082 893 6113
7. Mogas 10 km away
8. Avgas at tempe 9 nm away
9. Radio 124.80
10. B+B and Casino 10 km away
11. Powerline North of runway
[/b]
MOKALA FLYING CLUB BLOEMFONTEIN
- Andre Boshoff
- Looking at the sky
- Posts: 8
- Joined: Sun Dec 23, 2007 2:26 pm
- Location: Bloemfontein
MOKALA FLYING CLUB BLOEMFONTEIN
- Attachments
-
- DSCN3004.JPG (31.01 KiB) Viewed 3251 times
Last edited by Andre Boshoff on Tue Jan 13, 2009 3:24 pm, edited 5 times in total.
ON THE EDGE
- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: MOKALA FLYING CLUB BLOEMFONTEIN
Andre ' Ek is bly om te sien dat daar nog nfliegveld naby Bloem is, want ek wil n paar airies van ons omgewing kry om saam te flieg. Ons is n Skyranger n Rapter en paar Jyros in die omgewing en sal nogal lekker wees om so n trip aan te pak.
- Andre Boshoff
- Looking at the sky
- Posts: 8
- Joined: Sun Dec 23, 2007 2:26 pm
- Location: Bloemfontein
Re: MOKALA FLYING CLUB BLOEMFONTEIN
Boatch, baie dankie dat jy hiernatoe wil vlieg. Julle is baie welkom en ons sal help waar ons kan.BOATCH wrote:Andre ' Ek is bly om te sien dat daar nog nfliegveld naby Bloem is, want ek wil n paar airies van ons omgewing kry om saam te flieg. Ons is n Skyranger n Rapter en paar Jyros in die omgewing en sal nogal lekker wees om so n trip aan te pak.
Jy kan my kontak sodra julle dit wil doen en dan kan ons die detail uitsorteer.
Groete andre
ON THE EDGE
- BOATCH
- Flying low - mind the power lines
- Posts: 378
- Joined: Thu Jun 28, 2007 10:52 am
- Location: ALIWAL NORTH
Re: MOKALA FLYING CLUB BLOEMFONTEIN
Andre Dankie vir jou moeite met die brandstof saterdag jy het n baie lekker aanloop baan ,net jammer daar is nie meer ouens wat van die geleentyd gebruik maak om van jou vasiliteite gebruik te maak nie . Hangers is altyd n probleem so vir die manne van bloem moenie die geleentheid laat verby gaan nie.Dankie dat ek daar kon kom land want vir tempie het ek nie kans gesien met n radio wat nie reg werk nie.
- Andre Boshoff
- Looking at the sky
- Posts: 8
- Joined: Sun Dec 23, 2007 2:26 pm
- Location: Bloemfontein
Re: MOKALA FLYING CLUB BLOEMFONTEIN
hello johan. dit is net n plesier om te help. dankie dat jy sondag weer geland het, ja jammer dat ons nie altyd die geleenthede gebruik nie.
ek sal n "trip" daar na jou toe reel. praatweer-lekker dag. andre
ek sal n "trip" daar na jou toe reel. praatweer-lekker dag. andre
ON THE EDGE
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests